Ons Winkel Amsterdam

Ons Winkel Amsterdam Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ons Winkel Amsterdam, Thrift & Consignment Store, 97 President Street, Amsterdam.

ONS OORTOLIGE GOED WORD ANDER SE LEEFLYN!Het jy meubels wat net in die pad staan?Ou items wat stof vergader?Gee dit ’n t...
05/11/2025

ONS OORTOLIGE GOED WORD ANDER SE LEEFLYN!

Het jy meubels wat net in die pad staan?
Ou items wat stof vergader?
Gee dit ’n tweede lewe — en verander iemand anders se wêreld!

🙏 Skenk dit vandag aan ONS WINKEL.
Elke stoel, tafel of kas help om hoop te bring waar dit ontbreek.

🌐 www.onswinkel.co.za

Wat jy saai, sal jy maai. As iets in jou kas donkie-jare laas lig gesien het, gee dit vandag ’n nuwe lewe. Ons verkoop d...
18/10/2025

Wat jy saai, sal jy maai. As iets in jou kas donkie-jare laas lig gesien het, gee dit vandag ’n nuwe lewe. Ons verkoop dit, en elke sent word hoop. Moenie stof bêre nie—saai liefde.
📦 Bring vandag na Ons Winkel Amsterdam
063 699 8098

🧥❄️ End of Season Special! ❄️🧥All winter clothing now at HALF PRICE! 🔥Jackets, jerseys, scarves, boots — everything must...
09/09/2025

🧥❄️ End of Season Special! ❄️🧥

All winter clothing now at HALF PRICE! 🔥
Jackets, jerseys, scarves, boots — everything must go!

👉 Hurry, while stocks last — once it’s gone, it’s gone!

Stay warm. Pay less. Only now! 🛍️

🌻 Liewe Gemeenskap 🌻Ek deel vandag iets baie belangrik uit my hart.Ons Ons Winkel Amsterdam is nie sommer net ’n winkel ...
05/09/2025

🌻 Liewe Gemeenskap 🌻

Ek deel vandag iets baie belangrik uit my hart.

Ons Ons Winkel Amsterdam is nie sommer net ’n winkel nie. Elke sent wat inkom gaan deur Solidariteit Helpende Hand direk om kinders, studente en gesinne in nood te ondersteun. Jou donasie raak dus nie net ’n rak vol goed nie – dit raak mense se toekoms.

Maar nou sit ons met ’n groot uitdaging. Die afgelope maande het ons byna geen goeie donasies ontvang nie. Die rakke is vol ou winterklere, maar ons kort dringend bruikbare goed soos:
👕 Somerklere
🍴 Kombuisware
🛏️ Beddegoed en gordyne
🏠 Ander netjiese, bruikbare items

Wanneer iemand ons winkel instap, wil ons hê hulle moet hoop sien. Hulle moet voel dat hulle met waardigheid iets kan koop. Maar sonder julle donasies kan ons dit nie regkry nie.

Ek vra jou dus met ’n nederige hart: as jy enigiets het wat jy nie meer gebruik nie, asseblief, bring dit vir ons. Jy d**k dalk dit is klein of onbelangrik – maar vir iemand anders beteken dit alles. 🙏

As jy nie het nie, verstaan ons dit volkome. Maar as jy wel het, asseblief, moenie dit net laat lê nie – laat dit ’n seën wees vir iemand anders.

Onthou: sonder jou bestaan hierdie winkel nie. Julle is die asem en bloed van hierdie projek.

Baie dankie vir elkeen wat alreeds help en gee. Kom ons staan saam en vul weer hierdie winkel met hoop. 💛

Met dankbaarheid,
Dewald Scheepers
Ons Winkel Amsterdam 🌻

Address

97 President Street
Amsterdam
2375

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Amsterdam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Amsterdam:

Share