16/07/2025
🌿✨ NUUT! Teen-Veroudering Gesigolie van Affie Plaas ✨🌿
Laat jou vel straal met natuurlike jeugdigheid 💛
Hierdie luukse gesigolie is propvol kragtige plantolies wat voed, herstel én ’n sagte g***s gee – sonder vetterigheid!
💧 Wat maak dit besonders?
🌹 Roosheupolie – ryk aan vitamiene A & C vir selfvernuwing
🍑 Appelkoospitolie – ligte bevogtiger, ideaal vir verouderende vel
🍇 Granaatolie – anti-oksidantryk, verbeter elastisiteit
🌿 Frankincense olie – verstewig en kalmeer
✅ Trek vinnig in
✅ Geen vettige laag
✅ Geskik vir daaglikse gebruik – soggens en saans
✅ Meng dit met jou bevogtiger vir ’n natuurlike hupstoot
🧴 30ml teen net R250
🌼 Gloei met grasie. Natuurlik.
📍082 374 0604