Hartsgoed

Hartsgoed Coffee Shop | Bespoke Homeware | Baby & Kids | Ceramics | Tableware | Linen Bags

Dis waar Hartsgoed begin het.. met kinderbeddegoed, kussings en voorskote met appliekwerk.. handstekies waar ek letterli...
14/09/2026

Dis waar Hartsgoed begin het.. met kinderbeddegoed, kussings en voorskote met appliekwerk.. handstekies waar ek letterlik my vingers stukkend gewerk het.. nooit sou ek kon droom dat ons eendag ons eie winkelgebou gaan hê, sou uitbrei tot n koffiewinkel en gastehuis ook nie.. ons eie materiaal sou laat print nie..

Maar party dae.. is hierdie b***e baie om in die lug te hou.. het ek n kosbare klein babatjie wat ek self wil grootmaak.. 2 kinders in die laerskool.. n man.. n dorpshuis en n plaashuis wat kruideniersware nodig het.. stiksters by die fabriek, skoonmakers by die gastehuis, die winkel se kombuis.. voorraad, aankope.. en ek sukkel..

Juanita du Plessis het n liedjie gesing wat sê "Jesus, take the wheel.." en dis wat ek vanaand wil sê.. want ek skiet te kort, en U het aan my soveel meer gegee as wat ek ooit kon droom.. ek wil my skuld afbetaal, Here.. dankie dat U my daarmee help. Gee aan my die wysheid om my tyd so te bestuur dat ek by almal en alles sal uitkom en U daardeur verheerlik..

Hierdie is ons splinternuwe kot beddegoed wat pas by ons bababykomstighede sodat jou hele babakamer bypassend kan wees.. die eerste binnehuise versierders het begin kussings koop en ek is opgewonde om te sien waarheen hierdie gaan lei.. Dankie Jesus vir die voorreg..



K a r o o w i n k e l Om aanlyn te koop is vinnig, gerieflik en maklik.. maar niks kom naby die atmosfeer van self insta...
11/09/2026

K a r o o w i n k e l

Om aanlyn te koop is vinnig, gerieflik en maklik.. maar niks kom naby die atmosfeer van self instap nie.. en om alles met al jou sintuie te beleef.. te vat en te voel en te ruik en bekyk!

Draai af van die N1 af en kom soek self daai kosbare geskenk of mooiding vir jou huis.. drink koffie, eet pannekoek of n lekker ontbyt op ons winkel se stoep..

Dis goed vir jou siel.. ek belowe.



G i f t s   w i t h  a  p u r p o s e Ons maak seker 70% van  alle produkte op ons winkelrakke self, maar ons ondersteun...
05/09/2026

G i f t s w i t h a p u r p o s e

Ons maak seker 70% van alle produkte op ons winkelrakke self, maar ons ondersteun ook graag ander plaaslike entrepreneurs wat n unieke produk lewer met n boodskap en betekenis.. Hierdie is vir my n onsettende mooi geskenk vol "purpose" en waarheid.. En dis hoekom ons dit ook op ons aanlynwinkel gelaai het.. sit n botteltjie lyfolie en miskien n "carrier bag" by en jy het n perfekte geskenkpakkie..

Wat meer is, is wanneer jy by Hartsgoed koop, maak ons in elkgeval jou pakkie mooi toe en voel die oopmaak by die huis soos n geskenkbederf.. want elkeen van ons kliënte is vir ons spesiaal en help ons om te doen waarvoor ons lief is!

D r a w s t r i n g  B a g sWell, I used mine to pack clothing and swaddle blankets for hospital my when my baby girl wa...
29/08/2026

D r a w s t r i n g B a g s

Well, I used mine to pack clothing and swaddle blankets for hospital my when my baby girl was born. I now use it weekly to pack my breastpump, a spare pair of clothes and my baby monitor when we travel to town for school.

This is such a lovely reusable gift bag. You can also use it to store vegetables and keep them fresh for longer or hang it to store plastic bags.

Shop in store or online at https://hartsgoed.co.za/?gad_source=1&gad_campaignid=23912846393&gclid=Cj0KCQjwhsrUBhDxARIsAN3AQSfM_5Eb5icnK56NOHl5nQa5CSVleRfstWM0llwFalz_HPHSjJhdLGcaAlstEALw_wcB

N a p p y  B a g sHandmade, quilted, machine washable, thoughtfully designed for mom's.. This is a nappy bag, weekender ...
26/08/2026

N a p p y B a g s
Handmade, quilted, machine washable, thoughtfully designed for mom's.. This is a nappy bag, weekender bag, toddler bag.. all in one.. made of our beautiful Karookind fabric collection. The most practical nappy bag I have ever used. Now available in store and online..


P o t  G r a b b e r s Hoe lekker is dit om n mooi, handgemaakte geskenk te gee wat prakties ook is? Iets om elke dag te...
23/08/2026

P o t G r a b b e r s

Hoe lekker is dit om n mooi, handgemaakte geskenk te gee wat prakties ook is? Iets om elke dag te gebruik en te glimlag met die wete, dit was van my kosbare vriendin, ma of sussie.. Gooi n bypassende teedoek, voorskoot, "bowl cover" of "storage basket" by vir n pragtige geskenkboks..

Met ons eie materiaalreeks plaaslik vervaardig, ondersteun jy nie net n Mamma entrepreneur nie, maar ook 8 ander mammas in ons span.. ook dié wat werk by die printers en koeriermaatskappy.. dis n kettingreaksie.. mag ons meer en meer bewus word waar ons geld spandeer en watter koningkryk ons daarmee verheerlik.. Klein besighede kan nie prysgewys kombeteer met ingevoerde massaproduksie nie, maar met kwaliteit, ekslusiwiteit en n etiese weksomgewing, staan ons vir geen ingevoerde produk terug nie en is ons trots om by te dra tot die plaaslike ekonomie..

Mag die mooiste week op jou wag en jy die blomme langs die pad en glimlag by die robot raaksien die week.. Ons Vader is Alomteenwoordig..


C u s h i o n s Whether your styling your nursery, kids room, living room or bedroom..
21/08/2026

C u s h i o n s

Whether your styling your nursery, kids room, living room or bedroom..



P r e t t y  i n  P i n k Buying the most beautiful handmade babyshower gift has never been this easy! Shop online or vi...
19/08/2026

P r e t t y i n P i n k

Buying the most beautiful handmade babyshower gift has never been this easy! Shop online or visit our Hartsgoed Coffee & Gift Shop in Beaufort West for exclusive babyshower gifts and beautiful room decor..


Address

1A Verster Street
Beaufort West
6970

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27724166227

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartsgoed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartsgoed:

Shortcuts

Share

Category