10/08/2026
Saterdag het ons weer n lekker mark gehad saam met die julskei legendes by 9*! Kan nie glo dat 9* se mark al 8jr aan die gang is nie, dit is vir my n vooreg om van dag een af saam met julle die pad te kan loop! Dankie vir my toekenning daarvoor! Ons sien mekaar weer die 31ste Oktober! Mooiloop π