28/03/2026
My man gaan die Two Oceans hardloop vir die SPCA
Ek wil hom graag help om geld in te samel deur hierdie raffle te doen.
Ondersteun asb. Kyk die video vir meer inligting oor die masjien.
Jou bewys van betaling bevestig jou kaartjie/s
Stuur my n boodskap om te boek
Video:
https://drive.google.com/file/d/1NAr7hBIJb4hcP_WqM84HnV4D_PFP80vq/view?usp=drivesdk