Bespoke_by Belinda Pietersen

Bespoke_by Belinda Pietersen Making of bridal wear, matric farewell dresses, mother of the bride/groom and all special occasions.

Df Akademie - Mooie Lisemarie, die kleur het haar perfek gepas.
26/09/2026

Df Akademie - Mooie Lisemarie, die kleur het haar perfek gepas.






Mooie Anicka op haar afskeid.
26/09/2026

Mooie Anicka op haar afskeid.






DF Akademie - Mooiste Ami, dit was vir my so n groot voorreg om deel van haar dag te kon wees. Vir Ami ken ek al toe sy ...
25/09/2026

DF Akademie - Mooiste Ami, dit was vir my so n groot voorreg om deel van haar dag te kon wees. Vir Ami ken ek al toe sy nog in die kleuterskool was.

Ami jy het beeldskoon gelyk. Ek love die sagte look met al die mooi kant detail.

Fotos : Bianca Joan Photography








Durbanville - Mooiste Chloe, dit is vir my altyd so n voorreg om deel te kan wees van so n spesiale mylpaal. Chloe se ro...
25/09/2026

Durbanville - Mooiste Chloe, dit is vir my altyd so n voorreg om deel te kan wees van so n spesiale mylpaal.

Chloe se rok het als so mooi bymekaar gekom. Al die krale op haar bandjies en halslyn is met die hand geborduur.

Chloe, jy het pragtig gelyk.








Ek het die voorreg gehad om Sune se moeder en dogter se rokke te kon maak vir haar troue. Sonja, jy en Anja het pragtig ...
05/08/2026

Ek het die voorreg gehad om Sune se moeder en dogter se rokke te kon maak vir haar troue. Sonja, jy en Anja het pragtig gelyk en ek het ons passe elke keer so geniet.








Ek het die voorreg gehad om Jenise se strooimeisies se rokke te kon maak. Zandri, Thea en Anika het gorgeous gelyk. Mal ...
04/08/2026

Ek het die voorreg gehad om Jenise se strooimeisies se rokke te kon maak. Zandri, Thea en Anika het gorgeous gelyk. Mal oor die kleur kombinasie.

Fotos : Debbie Lourens






Brackenfell Hoër - mooiste Nicole Pieterse op haar matriekafskeid. Dit was vir my so n groot voorreg om my neef Werner P...
03/08/2026

Brackenfell Hoër - mooiste Nicole Pieterse op haar matriekafskeid. Dit was vir my so n groot voorreg om my neef Werner Pieterse se dogter se rok te kon maak.

Make up en fotos deur Marié Malherbe Make-up, Hair & Photography . Pragtig soos altyd.





Mooiste Belinda Sneygans-Smit op haar seun se troudag. Dit was so n voorreg dat ek weer vir jou n rok kon maak. Dankie d...
03/08/2026

Mooiste Belinda Sneygans-Smit op haar seun se troudag. Dit was so n voorreg dat ek weer vir jou n rok kon maak. Dankie dat ek weer jou keuse was. Altyd so lekker om saam met jou te werk.






My pragtige bruid - Lizane. Ag ek gaan ons geselsies so baie mis. Dit was so lekker om deel te wees van jou spesiale dag...
07/07/2026

My pragtige bruid - Lizane. Ag ek gaan ons geselsies so baie mis. Dit was so lekker om deel te wees van jou spesiale dag. Jy het absoluut stunning gelyk. Jy is so n warrior en die fotos getuig net weereens daarvan. Dankie dat jy my weereens vertrou het met my werk. ###

Hare en Makeup: Marié Malherbe Make-up, Hair & Photography

Beautiful Nadine in her bridesmaid dress. Photos where taken in Germany.
29/05/2026

Beautiful Nadine in her bridesmaid dress. Photos where taken in Germany.

Address

Bellville
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27720568314

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bespoke_by Belinda Pietersen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bespoke_by Belinda Pietersen:

Shortcuts

Share