06/04/2026
Moet nie die Herfsmark mis nie!
๐๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐๐ญ ๐๐ข๐ ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฌ๐ญ๐๐ฅ๐ฅ๐๐ซ: Alda Hill
๐. ๐๐ข๐ ๐ข๐ฌ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ ๐๐ง ๐ฐ๐๐ญ ๐ค๐๐ง ๐ฆ๐๐ง๐ฌ๐ ๐๐ฒ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ ๐ฌ๐ญ๐๐ฅ๐ฅ๐๐ญ๐ฃ๐ข๐ ๐ฏ๐๐ซ๐ฐ๐๐ ?
Ons is Aldas Goodies โ โn passievolle tuisbak- en lekkerny handelsmerk wat met liefde en sorg gemaak word. By ons stalletjie kan jy โn verskeidenheid heerlike tuisgemaakte bederfies verwag โ van Koekies tot Beskuit, van Konfyt tot Ingelegte produkte, alles vars voorberei en perfek om jouself (of iemand spesiaal) te bederf.
๐. ๐๐๐ญ ๐ฆ๐๐๐ค ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ ๐ฉ๐ซ๐จ๐๐ฎ๐ค๐ญ๐ ๐ฎ๐ง๐ข๐๐ค ๐จ๐ ๐ฌ๐ฉ๐๐ฌ๐ข๐๐๐ฅ?
Alles wat ons maak, word met die hand en met kwaliteit bestanddele voorberei. Ons glo in daardie โhuisgemaakte smaakโ wat herinner aan goeie tye en spesiale oomblikke. Dis nie net kos nie โ dis โn ervaring van egte, hartlike bederf.
๐. ๐๐๐ญ ๐ข๐ฌ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ โ๐ฆ๐จ๐๐ญ-๐ฉ๐ซ๐จ๐๐๐๐ซ/๐ฌ๐ข๐๐งโ ๐ข๐ญ๐๐ฆ ๐๐ฒ ๐๐ข๐ ๐๐๐ซ๐๐ฌ๐ฆ๐๐ซ๐ค?
Definitief ons signature goodies Heerlike Groen Vyeโ kom kyk self wat almal laat terugkom vir nog. Jy wil dit nie mis nie!