Irises from Tambookie flowers

Irises from Tambookie flowers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Irises from Tambookie flowers, Benoni.

26/08/2020

Good day to all my iris friends, No Irises available at present
Sadly due to 3 years of bad weather circumstances i have no irises available at present

25/02/2020

As gevolg van weersomstandighede het ek ongelukkig nie op die stadium enige irisse te koop nie.

Ek is baie in  my skik met my nuwe water iris saailing,  d**k dis die  mooiste een wat ek nou het😍
20/09/2019

Ek is baie in my skik met my nuwe water iris saailing, d**k dis die mooiste een wat ek nou het😍

Die irisse begin nou blom, maar aai wat se raad het julle om die Tiptolle en Lysters weg te hou
18/09/2019

Die irisse begin nou blom, maar aai wat se raad het julle om die Tiptolle en Lysters weg te hou

05/03/2019
So n paar iris gesigte die week, my irisse begin nou uitgeblom raak, gaan seker nog so n week van pret he
18/10/2018

So n paar iris gesigte die week, my irisse begin nou uitgeblom raak, gaan seker nog so n week van pret he

In 2016 a great friend Linda Muller made me a huge gift of  a bunch of stunning new irises , they are starting to flower...
07/10/2018

In 2016 a great friend Linda Muller made me a huge gift of a bunch of stunning new irises , they are starting to flower, and my thoughts are with her every day when i look at these beauties, thank you Linda, i know for as long as these girls are in my garden, i will never forget you

04/10/2018
Nog n paar irisse van die vorige 3 dae
25/09/2018

Nog n paar irisse van die vorige 3 dae

21/09/2018
Ek het my plante geskuif en is nie seker van waar amal staan nie, vra asb oor beskikbaarheid
20/09/2018

Ek het my plante geskuif en is nie seker van waar amal staan nie, vra asb oor beskikbaarheid

Aan almal wat al ooit met molle gesukkel het,  ek wil my kop uitsteek en se ek d**k ek het my molle binne 2 weke gewen, ...
14/09/2018

Aan almal wat al ooit met molle gesukkel het, ek wil my kop uitsteek en se ek d**k ek het my molle binne 2 weke gewen, ek het jare gelede met baie moeite molle op my vorige eiendom uitgewis deur skoon finale vloeistof in wortels in te spuit en in nuwe g*te te sit, maar dit is baie tydrowend, toe gee 'n vriend vir my die idee om die te verdun 2 dele water tot 1 deel vloeistof en in 'n glas bottel te sit, ek het plastiese handskoene aangetrek want eerstens is molle se neuse baie sensitief vir ons reuk en tweedens dit is gif, ek het in die wortel, effens kerfies reg rondom gemaak en omtrent 5cm lang stukke in die vloeistof laat lĂȘ vir 1 dag, volgende oggend die nuwe g*te oopgemaak so 2 of drie van die blou wortels in die g*t gedruk, nog steeds met handskoene aan, en 'n klip of baksteen op die oop g*t gesit, die volgende oggend weer nuwe g*te besoek en wortels in gesit en sommer die wat ek met klip toegemaak het, weer opgemaak en weer nuwe wortels in gesit, hulle het dit nie een keer uitgeskop nie, wat hulle gewoonlik doen as hulle nie van dit hou nie, en na 2 weke kan ek sĂȘ ek sien geen nuwe g*te nie, blykbaar kan mens nie meer finale of Supakill vloeistof kry nie, maar ek het toe Bayer se nuwe produk gebruik

Address

Benoni
1501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Irises from Tambookie flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share