24/07/2026
πΈ SPESIALE VROUE MAAND AANBOD πΈ
Sy is met krag en waardigheid beklee. π€
Ons Spreuke Vrou-reeks is ontwerp om jou elke dag te herinner aan jou ware identiteit in Christus.
Elke bottel dra 'n unieke boodskap uit Spreuke 31 en kom in 'n pragtige geskenkboks β perfek om te gee of self te koester.
β¨ Vroue Maand Aandbod
π Slegs R180
π Geskenkboks ingesluit
π
Aanbod geld net gedurende Augustus.
βοΈ Premium frosted glasbottel βοΈ 5 unieke ontwerpe om van te kies
βοΈ Persoonlik beskikbaar met 'n naam
βοΈ Pragtige geskenk vir Vrouedag, verjaarsdae of sommer net om iemand spesiaal te bederf.
π Afhaal in Benoni π¦ PUDO landwyd beskikbaar.
π² Om te bestel: Stuur vir my 'n WhatsApp of los 'n kommentaar hieronder, dan kontak ek jou.
π€ Gifted Worx β Persoonlike geskenke met betekenis.