Fire Pit Bethal

Fire Pit Bethal Vir al jou braai benodighede kom besoek ons by 42 van der Westhuizen Bethal
Alles wat jy nodig het vir n braai dit het ons

🔥🔥Bethal mense hou van braai. Ons het in 2 dae, 5000 sakke hardekool afgelaai vir n klient in Bethal.🔥Ons kwaliteit is v...
18/10/2025

🔥🔥Bethal mense hou van braai. Ons het in 2 dae, 5000 sakke hardekool afgelaai vir n klient in Bethal.🔥

Ons kwaliteit is van die beste.
Regte hardekool bosveld mengsels is n groot aanvraag.
Maak seker jy bestel vandag nog kwaliteit braai hout.
Droë hout en vuur warm kole vir jou volgende braai.

🔥Franko - 081 526 8360

Winter begin al nader kruip. Moenie uitmis op kwaliteit Kaggel Hout en Antrasiet nie.Namib Kameeldoring is ook beskikbaa...
21/03/2025

Winter begin al nader kruip.

Moenie uitmis op kwaliteit Kaggel Hout en Antrasiet nie.

Namib Kameeldoring is ook beskikbaar. Vir extra lang hitte in jou kaggel.
Koop nou en bespaar tot en met R20 per sak.
Kontak my gerus vir n pryslys
📞081 526 8360

Aflewering is beskikbaar vir Bethal, Secunda, Ermelo

Top Gehalte Kameeldoring hout beskikbaar. Lorrie vrag van +-2200 sakke.Prys is R18 per sak.Mimimum 50 sakkeAflewering is...
09/03/2025

Top Gehalte Kameeldoring hout beskikbaar.
Lorrie vrag van +-2200 sakke.
Prys is R18 per sak.
Mimimum 50 sakke
Aflewering is beskikbaar in Bethal, Secunda, Ermelo.

Kontak my gerus 081 526 8360

Top Kwaliteit braai hout. Regte Hardekool(Ysterhout) wat so mooi brand. Daar is 2000 sakke beskikbaar vir slegs R20 per ...
27/10/2024

Top Kwaliteit braai hout.
Regte Hardekool(Ysterhout) wat so mooi brand.

Daar is 2000 sakke beskikbaar vir slegs R20 per sak.
Vat al 2000 sakke en betaal slegs R17 per sak.
Gewig van so +-10kg
Aflewering kan gereel word teen n extra koste.
Kontak 0815268360 om jou bestelling te plaas.

Kurk droë sekelbos hout beskikbaar. Al die pad van Thabazimbi af.🔥50+ sakke: R22🔥100+ sakke: R20🔥200+ sakke: R18.50🔥500+...
07/10/2024

Kurk droë sekelbos hout beskikbaar. Al die pad van Thabazimbi af.
🔥50+ sakke: R22
🔥100+ sakke: R20
🔥200+ sakke: R18.50
🔥500+ sakke: R16.50
Daar is slegs 1500 beskikbaar.
Aflewering is beskikbaar vir Bethal en Secunda teen n extra fooi.
Kontak: 081 526 8360

Vol vrag egte hardekool hout beskikbaar.Trok laai in die week. Prys vir vol vrag vir Bethal en Secunda is R40 000 of R25...
26/08/2024

Vol vrag egte hardekool hout beskikbaar.
Trok laai in die week.
Prys vir vol vrag vir Bethal en Secunda is R40 000 of R25 per sak.
Minimum van 100 sakke moet geneem word.
Let wel ons kan enige plek in SA aflaai. Prys beskikbaar op aanvraag
Kontak my gerus by 081 526 8360

Nog n groot projek is afgehandel. Hierdie projek het net 4 dae gevat. Woendag-Vrydag die panele begin bou. Saterdag was ...
07/08/2024

Nog n groot projek is afgehandel.

Hierdie projek het net 4 dae gevat.
Woendag-Vrydag die panele begin bou.
Saterdag was die installasie. Buite Bethal op n plaas.

Al 3 huisie is 3m×4m met n stoep en groot venster aan die kant.
Al 3 huisies is identies dieselfde.
Kyk net die eind produk.

Kontak ons vir n gratis kwotasie.
0815268360

Een van ons projekte wat oor die naweek gedoen is. Top Kwaliteit en top gehalte Wendy huise. Ons bou hom volgens jou aan...
07/07/2024

Een van ons projekte wat oor die naweek gedoen is.

Top Kwaliteit en top gehalte Wendy huise.
Ons bou hom volgens jou aanvraag.
Geen projek is te groot of te klein nie.

Kontak ons vir n gratis kwotasie.
081 526 8360

Klient se terugvoering:
Hallo Franko...wil graag vir jou en jou span baie dankie sê vir puik diens. As enige iemand belangstel in 'n "Wendy" kontak gerus vir Franko.Vinnige diens en jy kry waarvoor jy gevra het.
Baie dankie! Cecilia Burger

Vol vrag SEKELBOS HOUT beskikbaar. +-2100 sakkeGewig van sakke 7kg tot 10kgGratis aflewering vir Bethal, Secunda, Ermelo...
29/06/2024

Vol vrag SEKELBOS HOUT beskikbaar. +-2100 sakke
Gewig van sakke 7kg tot 10kg
Gratis aflewering vir Bethal, Secunda, Ermelo, Middelburg
Alles vir die prys van R38 000

Lorrie is reeds gelaai en kan in die komende week aflaai.

Kontak my by 081 526 8360

100 sakke droë Bosveld braai hout beskikbaar vir slegs R25 per sak. Vooraad kom van die bosveld af.Word dinsdag in Betha...
26/06/2024

100 sakke droë Bosveld braai hout beskikbaar vir slegs R25 per sak.
Vooraad kom van die bosveld af.
Word dinsdag in Bethal afgelewer.
Plaas bestelling voor Saterdag oggend 0815268360

Ons is trots om kwaliteit hout aan ons kleinte te lewer."Vandag 21 Junie 2024"599km gery om die klient te voorsien van k...
21/06/2024

Ons is trots om kwaliteit hout aan ons kleinte te lewer.
"Vandag 21 Junie 2024"
599km gery om die klient te voorsien van kwaliteit hout.
2200 sakke Bosveld mengsel is vandag afgelaai.
Klient is baie tevrede met die kwaliteit van die hout en sal graag weer n vrag wil bestel.

Kontak vir Franko Arlow(0815268360)om jou groot vragte te bespreek.
Neem 1 week om bestelling vol te maak. Voor aflewering.

Address

Bethal
2310

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 14:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

+27824681586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fire Pit Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fire Pit Bethal:

Share