21/07/2026
๐ธ DIE DAISY HOED ๐ธ ๐ผ
Op soek na die perfekte hoedjie vir jou kleinding? Ons handgemaakte Daisy Hoede is sag, stylvol en met liefde gehekel. ๐
โจ Slegs R100 elk
๐ถ Geskik vir kinders van 6 maande tot 3 jaar
๐จ Beskikbaar in enige kleur
๐ฆ Courier landwyd beskikbaar
๐งถ Handgemaak met sorg en kwaliteit materiaal
Maak jou kleinding se uitrusting ekstra spesiaal met hierdie oulike blomhoedjie! ๐ธ๐ผ
๐ฉ Bestel vandag:
๐ Johannete โ 076 645 4511