17/09/2026
Cosmos Hut Florist and Homebaking
Ons het vandag die volgende heerlike Bederfies beskikbaar vir hierdie heerlike Reënerige Dag 🌷🌷🌷
Ham en Mielies Quiche
Asook Biltong en Mielies Quiche
Vleispasteie
Jaffels
Kerrie Maalvleis Vetkoeke
Kerrie en Rys
Milkybar Caramello Koeke
Tropical Vanilla Koeke
Strawberry Vanilla Koeke
Bar One Chocolate Koeke
16 Stukke Vanilla Icing
Chocolate Mud Cake
Wortel Koeke
Brownies en Cinnabons
Koekies en Beskuit
Ons gaan ook steeds voort met Blomme en Hampers.
Kom besoek my gerus by die Dihlabeng Mall
Groete Mandie 🌷🌷🌷