Serious Stitches

Call Website Contact the business

Serious Stitches Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Serious Stitches, Arts & Crafts Store, Bloemfontein.

๐ŸงถCustom Crochet & Custom Rugs
๐Ÿ“Crochet pattern designer in Afrikaans and English
๐Ÿ“ Based in Bloemfontein | ๐Ÿšš We ship anywhere in South Africa
๐Ÿ’ฌ Order via WhatsApp or Email โ€” made with love, stitch by stitch.

๐ŸŽ„โค๏ธ Kersbestellings sluit hierdie Vrydag, 16 Oktober!Ons is al lekker vol bespreek en het plek vir nog net โ€™n paar beste...
12/10/2026

๐ŸŽ„โค๏ธ Kersbestellings sluit hierdie Vrydag, 16 Oktober!

Ons is al lekker vol bespreek en het plek vir nog net โ€™n paar bestellings voor Kersfees. ๐ŸŽ

Bestellings daarna is steeds welkom, maar sal eers in Januarie uitgestuur word.

Stuur gerus โ€™n boodskap om jou bestelling te plaas! ๐Ÿงถ๐Ÿฅฐ
0๏ธโƒฃ7๏ธโƒฃ6๏ธโƒฃ6๏ธโƒฃ7๏ธโƒฃ2๏ธโƒฃ1๏ธโƒฃ4๏ธโƒฃ4๏ธโƒฃ4๏ธโƒฃ

11/10/2026

๐ŸŽ„โค๏ธ Kersbestellings sluit hierdie Vrydag, 16 Oktober!

Ons is al lekker vol bespreek en het plek vir nog net โ€™n paar bestellings voor Kersfees. ๐ŸŽ

Bestellings daarna is steeds welkom, maar sal eers in Januarie uitgestuur word.

Stuur gerus โ€™n boodskap om jou bestelling te plaas! ๐Ÿงถ๐Ÿฅฐ

11/10/2026

๐Ÿ๐Ÿงถ Ons Boerbok se hekelpatroon is NOU beskikbaar op Etsy! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸคŽ

Nou kan jy jou eie oulike Boerbok hekel! ๐Ÿ˜

Die patroon is beskikbaar in Afrikaans รฉn Engels, met stap-vir-stap instruksies en fotoโ€™s om jou te help.

๐Ÿ๐Ÿงถ Besig met die laaste afrondings!Ons Boerbok se patroon sal Sondag op Etsy beskikbaar wees! ๐Ÿ˜๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆWie sien uit om hierdie...
09/10/2026

๐Ÿ๐Ÿงถ Besig met die laaste afrondings!

Ons Boerbok se patroon sal Sondag op Etsy beskikbaar wees! ๐Ÿ˜๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Wie sien uit om hierdie oulike Boerbok self te hekel? ๐ŸคŽ

Elephant lovers, this oneโ€™s for you! ๐Ÿ˜๐ŸคŽ๐Ÿ˜A big, cuddly 52cm sitting elephant, handmade with love and available to order! ...
09/10/2026

Elephant lovers, this oneโ€™s for you! ๐Ÿ˜๐ŸคŽ๐Ÿ˜

A big, cuddly 52cm sitting elephant, handmade with love and available to order! ๐Ÿงถโœจ

๐Ÿ’ฐ R850

08/10/2026

Hierdie een was beslis nie โ€™n klein projek nie! ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‚

โ€™n Groot 52cm sittende olifant, spesiaal gemaak as โ€™n custom bestelling. ๐ŸคŽ๐Ÿงถ

๐Ÿ’ฐR850

How cute is this Highland Cow with her little sunflower? ๐Ÿ˜๐ŸคŽ๐Ÿฎ Such a sweet girly! ๐ŸŒป๐Ÿ’ฐR380๐Ÿ“30cm (nose to tail)  #๐ŸŒป  โ€ผ๏ธ     ...
06/10/2026

How cute is this Highland Cow with her little sunflower? ๐Ÿ˜๐ŸคŽ๐Ÿฎ Such a sweet girly! ๐ŸŒป

๐Ÿ’ฐR380
๐Ÿ“30cm (nose to tail)

#๐ŸŒป โ€ผ๏ธ

05/10/2026

Julle sien net die mooi eindresultateโ€ฆ ๐Ÿ‘€
Maar julle sien nie altyd die โ€œtrek los en begin van voor afโ€ deel nie. ๐Ÿ˜‚๐Ÿงถ
Welkom agter die skerms by Serious Stitches!

๐ŸŒป๐Ÿฆ• Ons sonneblom-dinosaurus! ๐Ÿ’›35cm van kop tot stert, 41cm hoog en R500 โ€” beskikbaar op bestelling. ๐ŸงถMaar nou wonder ons...
04/10/2026

๐ŸŒป๐Ÿฆ• Ons sonneblom-dinosaurus! ๐Ÿ’›

35cm van kop tot stert, 41cm hoog en R500 โ€” beskikbaar op bestelling. ๐Ÿงถ

Maar nou wonder onsโ€ฆ ๐Ÿ‘€
Moet ons ander weergawes van hom maak? ๐ŸŒˆ๐Ÿฆ•
Watter kleur of tema sal julle graag wil sien? ๐Ÿ‘‡

02/10/2026

Baie dankie aan almal wat saamgespeel het en julle raaiskote in die comments gelos het! ๐Ÿงถ๐Ÿ˜Š

Die antwoord is bekend โ€ฆ 8 910 meter wol! ๐Ÿ˜ฑ

Ons het in totaal 61 bolle wol gedurende September gebruik. ๐Ÿงถ

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Serious Stitches posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Serious Stitches:

Shortcuts

Share