Skeppend Saam

Skeppend Saam Volg ons vir inligting, uitdagings, aankope & opbouende pret
°°°○○○°°°♡°°°○○○°°°

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Amanda Peche, Arina Leschinsky, Charmain Fourie Pienaar, ...
12/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Amanda Peche, Arina Leschinsky, Charmain Fourie Pienaar, Theresa Bradford, Izelda Robberts, Elana Raymond, Edna Bouwer, Geraldine Bock, Elvera Pieterse, Mari Potgieter, Sonja Botha, Chantell van Vuuren, Elsa Du Toit, Marinda Gilbert, Louisa Wepener, Arthur Rina Joubert, Wh**ey Olivier, Louisa Freeman, Mariet Van Dyk, Ann Mc Gregor Priem, Woudie Lottering, Amelia Boshoff, Madelaine Coetzee, Karien Olivier, Hannelie Van Niekerk, Jane Jade, Alida Myburgh Blaauw, Marieta Poolman, WentzelSonette Coetzer
Skeppend Saam

Kom ons skep weer saam💜💚🩵🩷🤎🤍💛🧡❤️🩶By nr. 2 kan ń materiaal stuk gebruik word.Onthou om die datum iewers te skryf.En heg ń...
11/08/2026

Kom ons skep weer saam💜💚🩵🩷🤎🤍💛🧡❤️🩶
By nr. 2 kan ń materiaal stuk gebruik word.
Onthou om die datum iewers te skryf.
En heg ń vers, woord of skryf jou eie woorde by jou skepping ❣️
Skeppend Saam

Hart,hartjie,harte te veel vorms by wyse van spreke. Selfs in die Bybel word daar baie melding van die 'hart' gemaak.  D...
11/08/2026

Hart,hartjie,harte te veel vorms by wyse van spreke. Selfs in die Bybel word daar baie melding van die 'hart' gemaak. Daarom al hierdie harte net vir ons Skeppend Saam vriende.
#1 #

Skeppend Saam Bring goedheidBehou vredeGeniet jou af dag en rus lekker.
10/08/2026

Skeppend Saam
Bring goedheid
Behou vrede
Geniet jou af dag en rus lekker.

Nederig maar nie verleëStandvastig maar nie koppig nieLiefdevol altydGeniet vandag en elke ander dag Skeppend Saam
09/08/2026

Nederig maar nie verleë
Standvastig maar nie koppig nie
Liefdevol altyd
Geniet vandag en elke ander dag Skeppend Saam

Gratis en verniet!Print Knip PlakXx••□□••XxSkeppend Saam
08/08/2026

Gratis en verniet!
Print
Knip
Plak
Xx••□□••Xx
Skeppend Saam

Beste raad vir liggaam, siel & geestestoestand😁🌿😂🌿😅🌿🤣
08/08/2026

Beste raad vir liggaam, siel & geestestoestand😁🌿😂🌿😅🌿🤣

Mooi naals🌿🌷🌿Skeppend Saam
07/08/2026

Mooi naals🌿🌷🌿
Skeppend Saam

Uitdaging van die week🌹🩷💚Ons wag vir joune!!Skeppend Saam
05/08/2026

Uitdaging van die week🌹🩷💚
Ons wag vir joune!!
Skeppend Saam

Papier , servet geknip , bling , poppe , raam, kom ons kyk wat kan gedoen word met hierdie week se uitdaging😉🙄Vir hulp: ...
05/08/2026

Papier , servet geknip , bling , poppe , raam, kom ons kyk wat kan gedoen word met hierdie week se uitdaging😉🙄
Vir hulp: GOM
Prit / soortgelykte sticks vir jou papiere
Hout gom vir dukker papier , karton en vir jou materiaal en lint en kant
Dubble sided tape werk goed vir kant en lint
Modge podge vir ń vernis laag veral oor die buite blaaie van journals.
Glue gun vir blomme , strikke , 3 dimensionele items vas te hou.
Skeppend Saam

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skeppend Saam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skeppend Saam:

Shortcuts

Share