02/06/2026
Wanneer die winterkoue in die Vrystaat begin byt en die hengel by die dam moeilik raak, is dit tyd om ‘n wegbreek kus toe te beplan!
Met die Rovex Big Boss Pro-reeks katrolle in jou arsenaal is jy gereed vir alles! Van ligte rots- en strandhengel tot diepsee-avonture. Betroubare krag, gladde werkverrigting en die duursaamheid wat jy nodig het om die groot een te land!
Kom kuier gerus by ons winkel en kry:
- Jou Rovex Big Boss Pro katrol.
- Braid en Mono lyn
- Hoeke, Sinkers en Kunsaas
- Al jou strand-, boot- en diepseehengelbenodighede.
Maak hierdie winter een om te onthou met vars seelug, stywe lyne en onvergeetlike vangste!
📍61 Nico van der Merwe Avenue, Oranjesig, Bloemfontein
Kontak gerus vir André by 078 315 0863