24/08/2026
🐝In die agste episode van vertel Kenneth Nel van The Bee Shop Bloemfontein van sy passie vir byeboerdery, hoe covid-19 die begin van sy onderneming geword het en waarom opleiding die sleutel tot sukses is. Skakel na gratis artikel in kommentaar.