Door and Stained Glass Gallery

Door and Stained Glass Gallery Delivery on weekly basis to Gauteng..

We manufacture custom made wooden doors , solid doors , rustic doors, also barn doors and stained glass doors since 1999.Also stained glass windows.All custom made.

Net n bietjie tender care en n bietjie loodglas kan alles verander. Die vir n ou Plaashuis restorasie projek naby Hertzo...
27/07/2026

Net n bietjie tender care en n bietjie loodglas kan alles verander. Die vir n ou Plaashuis restorasie projek naby Hertzogville gedoen.

Nie net n gewone Barn door nie Barn doors moet n fokus punt wees in jou huis. Elke deur is die afgelope 26 jaar deur ons...
30/06/2026

Nie net n gewone Barn door nie Barn doors moet n fokus punt wees in jou huis. Elke deur is die afgelope 26 jaar deur ons vervaardig.

Elke deur en loodglas is ons eie unieke ontwerp. En elke deur is vervaardig volgens klient spesifikasies

Kontak of Whats 081 475 6006 vir gratis kwotasie

Voltooi - Loodglas bopaneel . Loodglas bly besonders.Kontak Whatsapp 081 475 6006 vr enige loodglas of loodglas herstelw...
30/06/2026

Voltooi - Loodglas bopaneel . Loodglas bly besonders.
Kontak Whatsapp 081 475 6006 vr enige loodglas of loodglas herstelwerk

Deur met loodglas vir klient gemaak. Loodglas maak maar n verskil!!Vir enige kwotasies of herstelwerk kontak ons 082 466...
29/06/2026

Deur met loodglas vir klient gemaak. Loodglas maak maar n verskil!!
Vir enige kwotasies of herstelwerk kontak ons 082 4666 880

Mooi loodglas lamp wat ons gemaak het.
16/06/2026

Mooi loodglas lamp wat ons gemaak het.

14/06/2026

N klein loodglas verandering kan n groot verskil maak.
Vir enige loodglas werk, herstelwerk en lampe of loodglas vir vensters of deure kontak vir gratis kwotasie.
082 4666 880

Loodglas vir klient vandag gedoen. Foto wys nie mooi nie maar die 5 glasies maak n groot verskil. Vir enige kwotasies ko...
26/05/2026

Loodglas vir klient vandag gedoen. Foto wys nie mooi nie maar die 5 glasies maak n groot verskil.
Vir enige kwotasies kontak ons by 0824666880

Loodglas herstelwerk of nuwe loodglas vir  n venster of deur.  Kontak ons vir gratis kwotasie.Ons is van Bloemfontein ma...
07/05/2026

Loodglas herstelwerk of nuwe loodglas vir n venster of deur. Kontak ons vir gratis kwotasie.

Ons is van Bloemfontein maar werk redelik landswyd.

0824666880

25/04/2026

Vir enige nuwe loodglas of herstelwerk. Kontak ons vir gratis kwotasie.
Kontak 0824666880

Address

149 Waverley Road, Dan Pienaar
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Door and Stained Glass Gallery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Door and Stained Glass Gallery:

Shortcuts

Share