B's Mystery Scoops

B's Mystery Scoops Baie oulike verjaarsdag geskenk en net 'n dankie of bederf pakkie.

01/09/2022

Lee-Verno nou al drie maande weg

GEMSBOK-UPINGTON: Dit is byna drie maande sedert Lee-Verno van Wyk se familie die 5-jarige seun laas gesien het.
Die familie het gesê hulle het nog nie opgegee om te hoop hy sal terugkeer nie.
Die 5-jarige seun van Louisvale het Dinsdag, 31 Mei, verdwyn terwyl hy saam met sy vriende gespeel het.
Sy oom, Maxwell van Wyk, het destyds aan die media gesê die graad R-leerling het ná 12:30 van die skool af gekom, sy skooltas neergesit en vertrek om te gaan speel.
“Hy en sy neef en nog ‘n vriend het gaan speel. Hulle het by die treinspoor gaan speel, waar daar vir ons gesê is dat nog vriende hulle ontmoet het. Later het die klein niggie huis toe gekom en sy het gesê Lee-Verno speel nog met sy vriende,” het Van Wyk gesê.
Hy het gesê kommer het toegeneem namate die seun nie huistoe gekom het nie.
Toe sy oom ná 16:00 van die werk af aankom, was Lee-Verno se ma, Lie-en van Wyk, reeds opsoek na haar seun. Lee-Verno is een van vyf kinders.
Maxwell het onlangs aan IOL gesê hulle glo Lee-Verno leef nog.
“Dit is twee maande en drie weke sedert Lee-Verno, beter bekend as Boeta, vermis geraak het.
“As ‘n gesin glo ons dat hy moontlik ontvoer is, want as hy dood moes wees, sou ons reeds ‘n lyk gekry het. Tot vandag toe het ons niks gevind nie. Die polisie het die soektog opgeskort, maar hul ondersoek na sy verdwyning duur steeds voort,” het Maxwell gesê.
Hy het gesê Lee-Verno se verdwyning was moeilik vir almal in die familie, veral sy bababoetie en oupa.
“Dit is baie moeilik vir sy bababoetie om te verstaan ​​hoekom Lee-Verno nie huistoe gekom het nie.
“Dit is ook uiters moeilik vir sy oupa wat hom grootgemaak het, maar ons familie sukkel almal om dit te verwerk.
Lee-Verno se ouers is sedertdien terug werk toe om besig te bly, maar wat ’n mens kry is die feit dat ’n mens snags lê en wonder waar hy is. Het hy warm klere? Het hy iets om te eet? Waar slaap hy? Is hy warm genoeg gedurende hierdie tyd?” sê Maxwell.
Die familie doen ‘n beroep op enigiemand met inligting om na vore te kom.
Indien iemand klein Lee-Verno van Wyk gesien het of weet waar hy hom bevind, kontak asseblief vir Maxwell van Wyk by 076 420 8183 of mev Solomons by 069 120 3804.

For Today only R60
03/06/2021

For Today only R60

kylie face Brush set inc Fondation brush!!!

Free Courier

Happy me!!Thanks for supporting a small business!!!!
02/06/2021

Happy me!!
Thanks for supporting a small business!!!!

Simone0833107886M9et nie die mis nie!!!
02/06/2021

Simone
0833107886

M9et nie die mis nie!!!

Some of our favorite goodies!!Place your order today..Check our page Bolla's online shop
02/06/2021

Some of our favorite goodies!!
Place your order today..

Check our page Bolla's online shop

Old spice geskenk pak
02/06/2021

Old spice geskenk pak

Daai loghter wat Pappa's nog altyd na gesoek het geen wind waai hom dood nie, harde kole my kind.....
02/06/2021

Daai loghter wat Pappa's nog altyd na gesoek het geen wind waai hom dood nie, harde kole my kind.....

Teveel liefde wat hier in sal pas!!!
02/06/2021

Teveel liefde wat hier in sal pas!!!

02/06/2021
Dankie vir die Support!!!!
01/06/2021

Dankie vir die Support!!!!

Simone0833107886
01/06/2021


Simone
0833107886

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B's Mystery Scoops posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share