Rhino Tralies

Rhino Tralies Vervaardiging van veetralies, skietrakke en jagbankies.

Elke kliënt het sy eie unieke behoeftes. Hier het ons ‘n doelgerugte tralie gemaak met spesiale hekkies vir sy Volkswage...
28/07/2023

Elke kliënt het sy eie unieke behoeftes. Hier het ons ‘n doelgerugte tralie gemaak met spesiale hekkies vir sy Volkswagen Transporter bakkie.

Of jy nou ‘n Land Cruiser, Hilux of Amarok ry…Moet net nie dat jou bakkie kaal bak rondloop nie.
26/07/2023

Of jy nou ‘n Land Cruiser, Hilux of Amarok ry…
Moet net nie dat jou bakkie kaal bak rondloop nie.

Rhino Tralies bied verskeie pasgemaakte opsies. Safari- of wildbesigtigingsbankies kan gemaak word van ‘n enkel tot ‘n d...
24/07/2023

Rhino Tralies bied verskeie pasgemaakte opsies. Safari- of wildbesigtigingsbankies kan gemaak word van ‘n enkel tot ‘n drie-ry sitplek.

Jy kan jou bakkie se tralies met ‘n groot verskeidenheid van toebehore of bykomstighede laat vervaardig. Dit sal jou voe...
21/07/2023

Jy kan jou bakkie se tralies met ‘n groot verskeidenheid van toebehore of bykomstighede laat vervaardig. Dit sal jou voertuig meer veelsyding en doeltreffend maak wanneer jy met dit op jou avonture gaan. Hier het die kliënt versoek om opgerolde draad saam te ry as hy op sy plaas sy heining inspekteer en herstel. Slim!

Ons maak tralies vir omtrent enige bakkie. Vir die meeste fabrikate neem die vervaardiging gewoonlik ongeveer 1 week. Di...
20/07/2023

Ons maak tralies vir omtrent enige bakkie. Vir die meeste fabrikate neem die vervaardiging gewoonlik ongeveer 1 week. Die opsit van jou tralie kan tot ‘n uur duur. Bel vir Louis om meer uit te vind: 051 448 4842 of besoek ons werkswinkel in Mackenziestraat 22 in die Ou Nywerheidsgebied in Bloemfontein.

Om ‘n bakkie kaalbak te laat rondloop is ‘n skande! Kry eerder Rhino Tralies op jou bakkie.
19/07/2023

Om ‘n bakkie kaalbak te laat rondloop is ‘n skande! Kry eerder Rhino Tralies op jou bakkie.

Tralies word met ‘n poeier deklaag geverf (Powder Coating). Hierdie tipe verf is beter bestand teen slytasie en ook best...
18/07/2023

Tralies word met ‘n poeier deklaag geverf (Powder Coating). Hierdie tipe verf is beter bestand teen slytasie en ook bestand teen sonlig en ander omgewingsfaktore. Jy kan ook kies of die kleur swart, wit, of brons moet wees. Kontak Louis by Rhino Tralies om meer uit te vind: 051 448 4842

Rhino Tralies maak veetralies al vir meer as twee dekades. Veetralies word algemeen gebruik om skape of beeste veilig op...
18/07/2023

Rhino Tralies maak veetralies al vir meer as twee dekades. Veetralies word algemeen gebruik om skape of beeste veilig op jou voertuig te laai. Alhoewel dit steeds die primêre doel van hierdie tralies is, word dit ook deesdae benut om ander goedere of selfs mense agter op jou bakkie te laai. Boonop verbeter dit die voorkoms van jou bakkie! Vind meer uit: 051 448 4842

Bakkie tralies word ook vir jagdoeleindes gebruik. Dit bied goeie beskerming tydens ‘n jagekspedisie. Die standaard skaa...
17/07/2023

Bakkie tralies word ook vir jagdoeleindes gebruik. Dit bied goeie beskerming tydens ‘n jagekspedisie. Die standaard skaap-tralie word toegerus met bankies/sitplekke en ‘n geweer-rus wat jou bakkie in ‘n jagvoertuig omskep.

Bakkie tralies word ook vir jagdoeleindes gebruik. Dit bied goeie beskerming tydens ‘n jagekspedisie. Die standaard skaa...
17/07/2023

Bakkie tralies word ook vir jagdoeleindes gebruik. Dit bied goeie beskerming tydens ‘n jagekspedisie. Die standaard skaap-tralie word toegerus met bankies/sitplekke en ‘n skietrak wat jou bakkie in ‘n jagvoertuig omskep. Kontak vir Louis om meer uit te vind: 051 448 4842

Address

22 MacKenzie Street, Old East End
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:15
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27514484842

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rhino Tralies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rhino Tralies:

Share