Simplicity

Simplicity Bait Manufacturer

📣📣NEW SHOP ALERT📣📣Bass World11 Cilliers StreetKlerksdorp☎️ 063 661 8610For great prices, friendly service and profession...
15/06/2026

📣📣NEW SHOP ALERT📣📣

Bass World

11 Cilliers Street
Klerksdorp

☎️ 063 661 8610

For great prices, friendly service and professional advice, pop in and see what they have to offer.

Thank you for your support!

Goeie dag hengelaars. Ons vang die naweek van 6 en 7 Junie 2026 ons eerste back to back BHK klub komp vir die nuwe seiso...
10/06/2026

Goeie dag hengelaars. Ons vang die naweek van 6 en 7 Junie 2026 ons eerste back to back BHK klub komp vir die nuwe seisoen by ons klubgronde (waterwese) by Krugersdriftdam.

Saterdag trek ek pen 11 en op 'n moeilike dag, eindig ek 2de🥈 gesamentlik in die sone met 2 vis vir 4.55kg (wat 'n mooi karp van 3.9kg insluit).

Sondag trek ek pen 2 en dit gaan sommer baie beter met die voer in die water van die vorige dag.
Ek eindig weer 2de🥈 in die sone met 10 vis vir 10.25kg.

Afstande wat oor die 2 dae vir my gewerk het, was 55m en 115m.

🟡Banana/Garlic soft bleeding float
🟡Wintergreen degie
🟣Spirits en Pink Sweets+ op die bal

⚪Garlic soft bleeding float met 'n kariba
🔴Bloekom S/Y soft bleeding float
🟢Narkose en Pineapple+plus op die bal

✅Boulyn kolletjie voer

Weereens 'n lekker paar dae langs die water!

Groete
Henk

🎣🏆 Goeie dag, Tannie Ilonke. 🏆🎣Ek het Saterdag, 6 Junie 2026, Newcastle Hengelklub se klubkompetisie by C-Zone, Chelmsfo...
10/06/2026

🎣🏆 Goeie dag, Tannie Ilonke. 🏆🎣

Ek het Saterdag, 6 Junie 2026, Newcastle Hengelklub se klubkompetisie by C-Zone, Chelmsforddam gehengel. 🌊❄️

Dit was 'n stadige en baie koue wintersdag. 🥶🎣

Ek het Kariba Wurms 🪱 gebruik met plain geel harde floats 🟡 op die punt. Partykeer het ek ook 'n degie 🍞 agter alles gesit.

Op die bol het ek baie RBS en Honey+ 🍯 gebruik, en my voer was Boulyn. 🎯

Ek het tussen 65 m en 80 m gehengel. 📏🎣 Ek het die lyne uitgegooi en dit eenvoudig gelos. My langste wagtyd vir 'n byt was 2 ure en 13 minute! ⏳😅

Ek het 5 babertjies 🐟🐟🐟🐟🐟 en 1 nie-weeg scaly 🐠 gevang.

Ten spyte van die moeilike toestande het ek nie net die junior afdeling gewen nie 🥇🏆, maar ook die kompetisie algeheel gewen! 🏆🔥💪

'n Groot dankie aan Tannie Ilonke 🌹 en Oom Spinks 👏 vir julle ondersteuning, raad en uitstekende produkte. 🙏🎣

🎣🏆 Groete 🏆🎣
Wian Bouwer 😎🎣🔥🏅🐟

10/06/2026
📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣NOW AVAILABLE TO ALL SHOPS‼️🟠###Eucalyptus/Mint to ignite the fish response!For any orders:Email 📧: simplic...
08/06/2026

📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣
NOW AVAILABLE TO ALL SHOPS‼️

🟠###
Eucalyptus/Mint to ignite the fish response!

For any orders:
Email 📧: [email protected]
WhatsApp 📱:
0615458642

Simplicity will always be superior to complexity!

📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣NOW AVAILABLE TO ALL SHOPS‼️🟤GrassrootsAlmond/Wintergreen, loaded with lots of Fluorescein!For any orders:E...
08/06/2026

📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣
NOW AVAILABLE TO ALL SHOPS‼️

🟤Grassroots
Almond/Wintergreen, loaded with lots of Fluorescein!

For any orders:
Email 📧: [email protected]
WhatsApp 📱:
0615458642

Simplicity will always be superior to complexity!

06/06/2026

Simplicity Shop Day Central Fishing Bfn

I fished an Elite Competition at Chelmsford Dam on Sonday 24 May 2026.I drew peg 7, which was very shallow water. I did ...
05/06/2026

I fished an Elite Competition at Chelmsford Dam on Sonday 24 May 2026.

I drew peg 7, which was very shallow water. I did not think I would get any fish.

One rod I fished at 120m.
🪱2 kariba's on each hook,
🟡Aniseed hard float on one hook,
🟡Plain yellow float on the other.
🔴Strawbery+ on the ball.

The other rod was an open spool, about 140m.
🪱2 karibas on each hook,
🟡Wintergreen soft bleeding float on one hook,
⚪Garlic soft bleeding float on te other.
🟤Cheese+ and RBS on the ball.

✅I used Boulyn Kolletjie feed

I managed a second🥈overall for the day with 13 fish at 3.96kg.🐟

Thank you Simplicity for your wonderful products.

Daniel Louw

Leané hengel 30 Mei 2026 'n klub kompetisie by Tierpoortdam.🔴🟢Narkose/Pineapple+ ⚪🟡Wit en Geel plain harde floats⚪Almond...
04/06/2026

Leané hengel 30 Mei 2026 'n klub kompetisie by Tierpoortdam.

🔴🟢Narkose/Pineapple+
⚪🟡Wit en Geel plain harde floats
⚪Almond degie

✅Boulyn Kolletjie voer

Sy wen die Junior Afdeling en eindig algeheel 5de met 5 Karpe vir 7,520kg.🥇

Address

Bloemfontein
9323

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27615458642

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simplicity posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share