Hart & Siel - Matt 22:37

Hart & Siel - Matt 22:37 Hart & Siel is gestig uit gehoorsaamheid aan die Woord van die Here, met die doel om Sy Woord te verkondig.

By Hart & Siel het ons dit op ons harte geneem om hierdie boodskap op kreatiewe en opwindende maniere uit te leef – van Bybelsakkies tot Kalenders.

09/08/2026
🌸 VROUEDAG SPESIAAL 🌸Vier die besondere vrou in jou lewe met 'n geskenk wat uit die hart kom. ❤️Ons Vrouedag-pakket slui...
05/08/2026

🌸 VROUEDAG SPESIAAL 🌸
Vier die besondere vrou in jou lewe met 'n geskenk wat uit die hart kom. ❤️

Ons Vrouedag-pakket sluit in:
🌺 Pragtige protea-blomme in 'n glasblompot
🍫 Lindt Lindor-sjokolade
Slegs R450

'n Perfekte geskenk vir jou ma, vrou, ouma, suster, vriendin of kollega.

📲 WhatsApp: 060 443 0782
📧 E-pos: [email protected]
"Sy is met krag en waardigheid beklee, en sy lag vir die toekoms." – Spreuke 31:25

🌼 Welkom, Augustus! 🌼'n Nuwe maand is 'n nuwe geleentheid om God se goedheid te ervaar. Maak nie saak wat Julie gebring ...
01/08/2026

🌼 Welkom, Augustus! 🌼
'n Nuwe maand is 'n nuwe geleentheid om God se goedheid te ervaar. Maak nie saak wat Julie gebring het nie, Augustus herinner ons daaraan dat Sy genade elke oggend nuut is.

Mag hierdie maand gevul wees met:
🤍 Vrede in jou hart
🙏 Krag vir elke uitdaging
✨ Hoop vir elke nuwe dag
❤️ Liefde wat die lig van Christus weerspieël
"Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand."
Matteus 22:37

Mag Augustus 'n maand wees waarin jy God se teenwoordigheid, seën en leiding elke dag beleef.
Geseënde Augustus! 🌿

🎁 DIE PERFEKTE GESKENK VIR ’N MAN VAN GELOOF 🙏🤎Ons Hart & Siel Manskombo is ’n besondere geskenk wat prakties, stylvol é...
26/07/2026

🎁 DIE PERFEKTE GESKENK VIR ’N MAN VAN GELOOF 🙏🤎
Ons Hart & Siel Manskombo is ’n besondere geskenk wat prakties, stylvol én geloofsgeïnspireerd is.

Vir slegs R1 600 – KOERIER INGESLUIT! 🚚
Die kombo sluit in: 🤎 Bybelsak
📖 NLV Bybel
🔖 Boekmerk
📓 Notaboekie
🖊️ Jeremia 29:11-pen
Perfek vir ’n man, pa, oupa, eggenoot, vriend of iemand wat jy graag met ’n betekenisvolle geskenk wil bederf.

📦 Landswye koerier is reeds by die prys ingesluit.
📲 WhatsApp: 060 443 0782
📧 [email protected]
⏰ Aanbod geldig tot 28 Augustus 2026.
Hart & Siel – ’n geskenk met betekenis. 🤎

🌿 Vrydag se Vers van die Dag 🌿“Die Here sal jou behoed in al jou weë; Hy sal jou lewe behou.”📖 Psalm 121:7Soos hierdie w...
24/07/2026

🌿 Vrydag se Vers van die Dag 🌿

“Die Here sal jou behoed in al jou weë; Hy sal jou lewe behou.”
📖 Psalm 121:7

Soos hierdie week tot 'n einde kom, onthou dat God elke tree saam met jou gestap het. Hy was jou krag in moeilike oomblikke, jou vrede in die storms en jou hoop vir môre.

Mag hierdie naweek gevul wees met rus, vreugde en die sekerheid dat die Here jou nooit alleen laat nie. 🤍

Geniet 'n geseënde Vrydag en 'n wonderlike naweek!

🩷❄️ Hou dit koel in styl! ❄️🩷Maak elke uitstappie ekstra spesiaal met ons Cooler + 6 GLOOT Blikkies-kombinasie!✨ Ideaal ...
24/07/2026

🩷❄️ Hou dit koel in styl! ❄️🩷
Maak elke uitstappie ekstra spesiaal met ons Cooler + 6 GLOOT Blikkies-kombinasie!

✨ Ideaal vir: 🌸 Pieknieks 🚗 Roadtrips 🏕️ Kamp 🏖️ Stranddae 🎁 Of as 'n unieke geskenk

💰 Slegs R1300
🎨 Beskikbaar in verskeie pragtige kleure.
🚚 Aflewering landswyd beskikbaar.
Prys sluit nie afleweringskoste in nie.

📲 WhatsApp: 060 443 0782
📧 [email protected]

❤️ Hart & Siel – Produkte met liefde uitgesoek vir elke geleentheid.
"Doen alles tot eer van God." – 1 Korintiërs 10:31

📦✨ Nog 'n Hart & Siel pakkie oppad na sy nuwe eienaar! ✨🤍Baie dankie dat jy Hart & Siel ondersteun. Elke bestelling bete...
02/07/2026

📦✨ Nog 'n Hart & Siel pakkie oppad na sy nuwe eienaar! ✨🤍
Baie dankie dat jy Hart & Siel ondersteun. Elke bestelling beteken vir ons ongelooflik baie en help ons om ons droom te laat groei.
Ons bid dat hierdie geskenke jou sal inspireer, bemoedig en jou nader aan die Here sal bring.
Mag God se Woord altyd 'n lig op jou pad wees. 📖💛

Dankie dat jy deel is van die Hart &Siel-familie.
Kry joune vandag!
📧 [email protected]
📱 WhatsApp: 060 443 0782
Hart & Siel ❤️
"Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel." – Matteus 22:37

🤍 LIEFDE IN ELKE DETAIL – KOMBO SLEGS R500! 🤍Bederf jouself of verras iemand spesiaal met ons eksklusiewe Hart & Siel Ko...
30/06/2026

🤍 LIEFDE IN ELKE DETAIL – KOMBO SLEGS R500! 🤍

Bederf jouself of verras iemand spesiaal met ons eksklusiewe Hart & Siel Kombinasie.
✨ Die kombinasie sluit in: • Inspirerende sweatshirt • Stylvolle oorbelle • Koffiebeker • Nescafé Cappuccino-stokkies • 🎁 Gratis geskenkie
Items kan verskil.
📦 Koerier beskikbaar landswyd
💝 'n Geskenk vol geloof, liefde en inspirasie – perfek vir enige geleentheid.

📲 Bestel vandag via WhatsApp: 060 433 0782
📧 E-pos: [email protected]
"Hy het die 99 agtergelaat om my te vind." – Matteus 18:12–14 🤍

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hart & Siel - Matt 22:37 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share