Ons Winkel Bloemfontein

Ons Winkel Bloemfontein Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Ons ondersteun Facebook se waardes.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente. Welkom by Solidariteit Helpende Hand (SHH) se amptelike Facebook-blad. SHH is 'n niewinsgerigte organisasie wat gemeenskappe met opvoeding, opleiding en ontwikkeling ophef. Ons fokus op kinders, ouer persone, persone met gestremdhede en gesinne in nood en rol projekte en programme reg oor Suid-Afrika uit. As jy kru taal gebruik of rassistiese of onvanpaste opmerkings maak, of as jy ander boelie, teister of intimideer, sal jy van die blad verban word. Ons waardes
1. Ons beskerm die privaatheid en persoonlike veiligheid van ons verbruikers, veral begunstigdes. Ons maak nie die identiteit van of inligting oor enigiemand wat hulp soek aan die publiek bekend nie. Ons laat geen hulpversoeke, kommentaar of boodskappe deur derde partye toe nie.
2. Beskerm jouself. Moenie persoonlike inligting aanlyn deel nie.
3. Beskerm ons kinders. Moenie foto’s van kinders op ons kommentaarafdeling plaas of met ʹn persoonlike boodskap vir ons stuur nie.
4. Tree eties en verantwoordelik op. Moenie wanvoorstellings van enigiets of -iemand maak nie.
5. Toon respek vir ander se menings en verskille soos kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid en huwelikstatus.
6. Die volgende is streng verbode:
- Negatiewe kommentaar oor SHH en enige van sy werknemers en vrywilligers
- Haatspraak
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taal
- Aanstootlikhede
- Pornografie
- Strooipos ("spam")
- Bemarking van jou produk of diens
SHH verskaf nié die volgende nie:
- Statutêre maatskaplike dienste, insluitend die beveiliging van kinders
Ons gee wel raad en verwys mense na geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies wat statutêre dienste lewer.
- Finansiële bystand met verbands- of huurkoste, elektrisiteitsrekeninge, die herstel van wonings, trek- of reiskoste, mediese aangeleenthede, begrafnisdienste en borgskappe
- Behuising

Treat yourself to something special at Ons Winkel Bloemfontein, your favourite thrift store!  Unique finds, great prices...
03/10/2026

Treat yourself to something special at Ons Winkel Bloemfontein, your favourite thrift store! Unique finds, great prices and the thrill of discovering something you love. Come browse, come shop, come spoil yourself!

When you come to collect or send your parcel, take a stroll through the aisles and check out all the bargains in our thr...
02/10/2026

When you come to collect or send your parcel, take a stroll through the aisles and check out all the bargains in our thrift store. You never know what you might discover among the shelves. Come on in, browse around, and snag a bargain.

01/10/2026
So baie om van te kies.  Sien jou daar.
29/09/2026

So baie om van te kies. Sien jou daar.

29/09/2026

SKENK vir HOOP. KOOP vir 'n TOEKOMS. SAAM maak ons 'n VERSKIL.
Ons Winkel Bloemfontein: 077 247 7675 / Ons Winkel Bloemgate: 072 124 2246.

Kom maats, dis speeltyd.  Baie speelgoed by Ons Winkel Bloemfontein.
25/09/2026

Kom maats, dis speeltyd. Baie speelgoed by Ons Winkel Bloemfontein.

Versamelaarsitems.  Kom kyk self.  By Ons Winkel Bloemfontein.
23/09/2026

Versamelaarsitems. Kom kyk self. By Ons Winkel Bloemfontein.

Vakansiedag-inkopies is net wat jy nodig het.  Kom bietjie uit en kom loer en koop.  Sien uit om jou daar te sien!
23/09/2026

Vakansiedag-inkopies is net wat jy nodig het. Kom bietjie uit en kom loer en koop. Sien uit om jou daar te sien!

Het jy al gewonder wat die doel van Ons Winkels is? 🛍️Ons Winkels is meer as net ’n groep thrift-winkels.Elke skenking k...
22/09/2026

Het jy al gewonder wat die doel van Ons Winkels is? 🛍️
Ons Winkels is meer as net ’n groep thrift-winkels.
Elke skenking kry ’n tweede kans, elke aankoop dra by tot ’n groter doel, en saam help ons om hoop, werksgeleenthede en nuwe geleenthede in ons gemeenskappe te skep.
Van ’n item in jou kas tot ’n student in ’n klas. 🎓
Elke Ons Winkel – ’n baken van hoop

Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging

Ladies, spoil yourself today at Ons Winkel Bloemgate & Ons Winkel Bloemfontein.
18/09/2026

Ladies, spoil yourself today at Ons Winkel Bloemgate & Ons Winkel Bloemfontein.

Address

Shop 4 & 5 Pretorius Building, 34/38 Nelson Mandela Avenue
Bloemfontein
9331

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Bloemfontein:

Shortcuts

Share