29/05/2021
Baie dankie vir die ondersteuning deur die jare. Ons is so hartseer dat ons toemaak. Gaan julle mis!! Ons is vandag oop tot 8 uur en môre van 9-3. Ons sluit eers 8 uur môre aand, maar na 3 begin ons in bokse pak, julle is dus meer as welkom om na 3 ook te kom loer. Al ons dvds is R20- (selfs die nuwes). Daar is ook series beskikbaar. Help ons asb om hierdie post te SHARE. Duisend dankies! ❤️❤️❤️ ###