Langenhoven Mark/Market

Langenhoven Mark/Market 'n Plaasmark/ kunsmark elke Saterdag Ons onderskryf geen vuiltaal, haatspraak, of rassistiese opmerking op die blad nie.
(334)

Hoewel ons glo dat die publiek ons siening sal eerbiedig, is ons nie aanspreeklik vir inskrywings wat deur die publiek gemaak word nie.

🌸 LENTEMARK πŸŒΈπŸ“… DATUM: 24 September 2026πŸ•™ TYD: 10:00 – 18:00BLOEMFONTEINπŸ“ PLEK: Wendy House, MarkgrondeπŸ“Œ BESPREKINGSβ€’ Bes...
08/09/2026

🌸 LENTEMARK 🌸
πŸ“… DATUM: 24 September 2026
πŸ•™ TYD: 10:00 – 18:00
BLOEMFONTEIN

πŸ“ PLEK: Wendy House, Markgronde

πŸ“Œ BESPREKINGS
β€’ Bespreek jou stalletjie tussen 29 Augustus en 24 September 2026.
β€’ Besprekings kan by die Wendy House op die Markgronde gedoen word op Saterdae van 06:30 – 11:00.
β€’ Op Donderdag, 24 September 2026, vanaf 07:30, kan uitstallers ook hul stalletjies by die kantoor bespreek en begin opstel vir die dagmark.

β€’ Alle stalletjies moet teen 10:00 gereed wees vir handel.

β€’ Indien jy reeds ’n permanente stalletjie het, mag jy vroegoggend begin opstel.

πŸ’° TARIEWE
β€’ Oop stalletjie: R180
β€’ Stalletjie met tafel: R230
β€’ Stalletjie met raam en tafel (geen bedekkings): R280
β€’ Huur van staaltafel (1,8 m): R50

πŸ’‘ BELIGTING & ELEKTRISITEIT
β€’ Bring asseblief jou eie beligting.
β€’ Geen kragpunte is vir beligting beskikbaar nie.
β€’ Elektrisiteit is slegs beskikbaar vir permanente uitstallers wat kos voorberei.

🧾 GESONDHEIDSERTIFIKAAT
β€’ ’n Gesondheidsertifikaat/dagpermit is verpligtend indien jy kos of drankies verkoop.
β€’ Verkry jou dagpermit by die Gesondheidsinspekteur:
Celmarie Louw
πŸ“ž 051 400 5335
βœ‰οΈ [email protected]

WhatsApp: 084 919 1676

🌸🌼 DON’T MISS OUT! 🌼🌸🌷 LENTEMARK / SPRING MARKET πŸŒ·πŸ•™ From 10:00 – 18:00πŸ“… 24 September 2026πŸ“ Langenhovenmark, Bloemfontein...
21/08/2026

🌸🌼 DON’T MISS OUT! 🌼🌸🌷 LENTEMARK / SPRING MARKET 🌷
πŸ•™ From 10:00 – 18:00

πŸ“… 24 September 2026
πŸ“ Langenhovenmark, Bloemfontein

πŸŽͺ Stall applications open on 29 August 2026!
✨ Here’s your chance – especially for those who always work on Saturdays! ✨
πŸŽ‰ Save the date and bring the whole family for a fantastic day filled with:
πŸ›οΈ Local stalls
πŸ” Delicious food
🎢 Music
🌸 Spring vibes
🎈 Lots of entertainment for the children!
πŸ’š FREE ENTRY for everyone!
πŸ“’ Keep an eye on our page for more exciting announcements, activities and surprises coming soon!
🌷✨ We can’t wait to welcome you to the Langenhovenmark Lentemark / Spring Market 2026! ✨🌷

🌸🌼 MOENIE UITMIS NIE! 🌼🌸 LENTEMARK (vanaf 10:00 - 18:00)πŸ“… 24 September 2026 πŸ“ Langenhovenmark, BloemfonteinAansoeke open...
21/08/2026

🌸🌼 MOENIE UITMIS NIE! 🌼🌸 LENTEMARK (vanaf 10:00 - 18:00)

πŸ“… 24 September 2026 πŸ“ Langenhovenmark, Bloemfontein

Aansoeke open vir stalletjies die 29 Augustus 2026.

Hier is jou kans vir diegene wat altyd op Saterdae werk!
πŸŽ‰ Merk die datum solank op jou kalender! Bring die hele gesin vir 'n heerlike dag vol: πŸ›οΈ Plaaslike stalletjies πŸ” Lekker kos 🎢 Musiek 🌸 Lente-atmosfeer 🎈 Baie kindervermaak vir die kleingoed!
πŸ’š Gratis toegang vir almal!
πŸ“’ Hou ons blad dop vir nog opwindende aankondigings en verrassings wat binnekort bekend gemaak word.
Ons sien uit daarna om jou by die Langenhovenmark Lentemark 2026 te verwelkom! 🌷✨

🌸🌼 HERINNERING! Merk solank die datum! 🌼🌸LENTE MARKπŸ—“οΈ 24 September 2026 πŸ“ Langenhovenmark, Bloemfontein πŸ•™ 10:00 – 18:00 ...
17/07/2026

🌸🌼 HERINNERING! Merk solank die datum! 🌼🌸

LENTE MARK
πŸ—“οΈ 24 September 2026 πŸ“ Langenhovenmark, Bloemfontein πŸ•™ 10:00 – 18:00 🎟️ GRATIS TOEGANG!
Vir die wat altyd op Saterdae werk, hiers jou kans om die mark te besoek!

Kom geniet 'n heerlike Lentemark vol: πŸ›οΈ Unieke stalletjies πŸ” Lekker eetgoed β˜• Heerlike verversings 🎁 Handgemaakte produkte 🎢 Gesellige atmosfeer
🎈 Baie kindervermaak wag ook vir die jongspan – bring die hele gesin saam vir 'n dag vol pret! πŸ₯³πŸ‘§πŸ‘¦ hou die FB dop!
πŸ“… Boek solank die dag in jou dagboek – jy wil dit nie misloop nie!
Ons sien uit daarna om jou by Langenhovenmark, Bloemfontein te verwelkom! πŸŒΈπŸ’š

Dis nog nie te laat nie!Baie stalletjies .... Baie lekker vibes! Ons wag vir julle. πŸ“πŸ”₯
10/04/2026

Dis nog nie te laat nie!

Baie stalletjies .... Baie lekker vibes!

Ons wag vir julle. πŸ“πŸ”₯

βœ¨πŸ‚Kom geniet ’n heerlike aand saam met ons by die Langenhoven Mark/Market  Herfsaandmark vandag vanaf 17:00 tot laat πŸŒ™Da...
10/04/2026

βœ¨πŸ‚
Kom geniet ’n heerlike aand saam met ons by die Langenhoven Mark/Market Herfsaandmark vandag vanaf 17:00 tot laat πŸŒ™
Daar is iets vir almal – lekker kos, unieke stalletjies, nageregte en ’n warm, feestelike atmosfeer!
🌿 Bring die hele familie en kom kuier saam!
πŸ‘‰ En moenie vergeet nie: Ons is mΓ΄re weer oop van 08:00 tot 12:30 vir nog ’n lekker oggendmark vol verrassings!
Sien julle daar! 🌟

07/04/2026

🐣 Die Paashase het beslis hul werk gedoen! 🐰πŸ₯š

Wat ’n fantastiese Easter Egg Hunt – vol pret, en baie lag! πŸŽ‰

🐣✨ Wat ’n ongelooflike suksesvolle Easter Egg Hunt! ✨🐣Baie dankie aan elkeen wat kom saamkuier het en dit so ’n spesiale...
07/04/2026

🐣✨ Wat ’n ongelooflike suksesvolle Easter Egg Hunt! ✨🐣
Baie dankie aan elkeen wat kom saamkuier het en dit so ’n spesiale dag gemaak het. Die glimlagte, laggies en opgewondenheid van die kinders was werklik kosbaar! πŸ’›
Ons waardeer elke uitstaller, ouer, kind en ondersteuner – julle het dit onvergeetlik gemaak!
Geniet die foto’s en video’s en herleef die pret saam met ons! 🐰πŸ₯š

All the way from America! Hello! I recently visited your market and city and I just really enjoyed my time there. I want...
07/04/2026

All the way from America!

Hello! I recently visited your market and city and I just really enjoyed my time there. I wanted to share the video I made about my experience with you!

Is Bloemfontein the most underrated city in South Africa? πŸ‡ΏπŸ‡¦ In this video, The TMax arrives in the "City of Roses" and connects with a Couchsurfing host w...

Address

22 Elias Motsoaledi Street, Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

07:00 - 12:30

Telephone

+27849191676

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langenhoven Mark/Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Langenhoven Mark/Market:

Shortcuts

Share

Category