06/08/2026
Elke dag is ’n goeie dag vir ’n bietjie nostalgie! 🌼
By Oe dis Mooi wag daar altyd iets besonders – van vintage skatte en unieke dekor tot daardie een item wat jou hart sommer laat glimlag. 🌼
Kom loer deur ons nuutste voorraad… jy weet nooit watter spesiale vonds vandag op jou wag nie!
📍 Oe dis Mooi
📞 Debbie: 082 531 7317
🌐 www.oedismooi.co.za