Aviela Clothing • Accessories • Gifts • Décor
(1)

🌸 Juffrou Sak – Stylvol & Prakties 🌸Hierdie pragtige handgemaakte Juffrou Sak is perfek vir elke onderwyser wat styl én ...
24/02/2026

🌸 Juffrou Sak – Stylvol & Prakties 🌸

Hierdie pragtige handgemaakte Juffrou Sak is perfek vir elke onderwyser wat styl én funksionaliteit waardeer!

✨ Stewige materiaal
✨ Egte leer handvatsels
✨ Binne-sakkie vir selfoon / sleutels
✨ Ruim genoeg vir boeke, lêers en daaglikse benodighede

✨ Unieke blom ontwerp – geen twee is dieselfde!
Ideaal vir skool, werk of selfs as ’n alledaagse handsak 💼

💰 Slegs R350
📲 Bestel nou by:
Lioni Rossouw
📞 061 754 6168
Kan dit Pudo stuur na enige plek teen klient se eie koste.

●Rokke op uit verkoping, courier enige plek op      klient se koste.●Rokke se size en prys op foto!●Hou geen rokke uit n...
26/10/2025

●Rokke op uit verkoping, courier enige plek op klient se koste.
●Rokke se size en prys op foto!
●Hou geen rokke uit nie, betaling bevestig bestelling.

●Sale ●Sale ●Sale ● Sale ●Sale ●Sale

●whatsapp bestelling na 0617546168
Geen bestellings op FB comment nie, asb.

✨ Stylvolle Tulle Skirts te koop ✨Wie van julle sal belangstel om hierdie pragtige rompe te bestel? 🌸✅ Verskeie kleure b...
29/08/2025

✨ Stylvolle Tulle Skirts te koop ✨

Wie van julle sal belangstel om hierdie pragtige rompe te bestel? 🌸

✅ Verskeie kleure beskikbaar
✅ Sizes: S/M, M/L, L/XL
✅ Prys: R300 elk
✅ Bestellings neem 7 – 14 werksdae en word direk tot by jou deur afgelewer (via Pudo, enige plek in SA).

💃 Perfek om te style vir troues, funksies of selfs ’n elegante casual look!

👉 Laat weet my as jy belangstel sodat ek jou kan help om jou bestelling te plaas.

---
Kontak 0617546168

Hallo aan al my Aviela vriendinne en vriende 🌿’n Rukkie terug het ek ’n passie ontwikkel vir gesondheid en natuurlike pr...
30/06/2025

Hallo aan al my Aviela vriendinne en vriende 🌿

’n Rukkie terug het ek ’n passie ontwikkel vir gesondheid en natuurlike produkte wat rêrig wérk! Nou is ek opgewonde om my nuwe gesondheidsbesigheid met julle te deel.

As jy in gesondheid belangstel of my wil ondersteun, gaan like asseblief my blad, los ’n comment en deel dit met soveel mense as moontlik 🙏

https://www.facebook.com/share/16NLQnMtWF/

Help my om hierdie droom te laat groei – ’n droom om mense te help met vandag se gesondheidsuitdagings 💚

https://www.facebook.com/share/16NLQnMtWF/

💛spesiale Aanbod💛Egte skaapwol-slippers te koop! Hou jou voete lekker warm hierdie koue naweek. Kry jou paar nou teen di...
26/06/2025

💛spesiale Aanbod💛

Egte skaapwol-slippers te koop! Hou jou voete lekker warm hierdie koue naweek. Kry jou paar nou teen die spesiale aanbodprys van slegs R730!

Pudo landswyd teen eie onkoste, bestellings kan geplaas word op 0617546168.....( die aanbod is solank voorraad hou wat dadelik beskikbaar is, op voorraad wat ek oor het.)

Slippers pryse op nuwe voorraad op bestelling.
Kleur beskikbaar ligbruin, donkerbruin, blou, pienk en swart.

Adults size 1- 3
Verkoopsprys R800

Adults size 4-9
Verkoopsprys R850

Adults size 10 - 15
Verkoopsprys R900

💛 Handsak straps, inners, kopbande en meer💛 3de post van 3 Sale💛 sale 💛 sale💛PRYSE  op fotos aangewys asook die hoeveelh...
22/06/2025

💛 Handsak straps, inners, kopbande en meer💛 3de post van 3

Sale💛 sale 💛 sale💛

PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials"!!

Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp. ( alle produkte op specials moet jy seker wees as jy bestel, vat geen produkte terug, hou nie uit nie en betaling bevestig jou pakkie.)

💛 oorbelle op sale💛 2de post( daar is 3)Sale💛 sale 💛 sale💛PRYSE  op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pud...
22/06/2025

💛 oorbelle op sale💛 2de post( daar is 3)

Sale💛 sale 💛 sale💛

PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials"!!

Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp. ( alle produkte op specials moet jy seker wees as jy bestel, vat geen produkte terug, hou nie uit nie en betaling bevestig jou pakkie.)

💛 oorbelle op sale💛 eerste post( daar is 3)Sale💛 sale 💛 sale💛PRYSE  op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! ...
22/06/2025

💛 oorbelle op sale💛 eerste post( daar is 3)

Sale💛 sale 💛 sale💛

PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials"!!

Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp. ( alle produkte op specials moet jy seker wees as jy bestel, vat geen produkte terug, hou nie uit nie en betaling bevestig jou pakkie.)

💛Serpe en Alicebands op sale💛Sale💛 sale 💛 sale💛PRYSE  op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige ple...
18/06/2025

💛Serpe en Alicebands op sale💛

Sale💛 sale 💛 sale💛

PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials" die week!!

Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp.

💛HANDSAKKE OP SALE💛Sale💛 sale 💛 sale💛PRYSE  op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie o...
17/06/2025

💛HANDSAKKE OP SALE💛

Sale💛 sale 💛 sale💛

PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials" die week!!

Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp.

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aviela posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category