Heerlik • eats and treats

Heerlik • eats and treats Heerlik creates premium homemade baked goods, combining traditional recipes with exceptional quality for every occasion. Clothing • Accessories • Gifts • Décor
(1)

🍪 Tuisgebakte beskuit en koekies wat elke koppie koffie nóg lekkerder maak.Bestellings via whatsapp 0824117908Pudo regoo...
02/07/2026

🍪 Tuisgebakte beskuit en koekies wat elke koppie koffie nóg lekkerder maak.
Bestellings via whatsapp 0824117908

Pudo regoor SA

17/04/2019

Sal gesluit wees vanaf
Donderdag 18April tot 22April 2019
Sal weer Dinsdag 23April oop wees
🐰Geseende Paasnaweek🐰

19/03/2019

Weer van die mooi platters dadelik beskikbaar
210mm x 400mm
R250 elk
Beperkte voorraad
Vir enige navrae of bestellings stuur asb whatsapp na 0824117908

18/03/2019

Net n notatjie....

Hierdie is die blad van Kiepie en Kandas.
Alle produkte wat ek hier op die blad adverteer bestel jy by my op 0824117908 of 0716082793 (Geen bestellings per inboks of in comments nie).
Die winkel is gelee in Bloemfontein en ek lewer nie self pakkies af nie. Ons werk met DSV couriers en The Courier Guy om pakkies te stuur regoor SA tot by jou deur. Pryse wissel tussen R85 en R125 vir kleiner pakkies. Op groter bestellings sal ek n kwotasie kry vir courier.

Baie dankie
Andriette

18/03/2019

Ronde platters: 480mm x 480mm

R320 elk

Navrae en bestellings kan deur n whatsapp gestuur word na 0716082793💌

18/03/2019

Plekmatjies: stel van 4
290mm x 430mm

R180 vir die stel

Navrae en bestellings kan deur n whatsapp gestuur word na 0716082793💌

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heerlik • eats and treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share