HaDahlia

HaDahlia HANDEMADE • GIFTS • DECOR
• 0729195594 • For wholesale enquiries please email: [email protected]
or whatsapp: 0716082793

🌿Baie dankie aan al die bestellings.🌿Die houers is besonders mooiOm te bestel stuur whatsapp na 0729195594
30/07/2026

🌿Baie dankie aan al die bestellings.🌿
Die houers is besonders mooi

Om te bestel stuur whatsapp na 0729195594

🌿
23/07/2026

🌿

WEER  IN  VOORRAADAs jy laas misgeloop het....hier is nou jou kans. Ons baie gewilde top gehalte enamel houers is weer b...
21/07/2026

WEER IN VOORRAAD
As jy laas misgeloop het....hier is nou jou kans.
Ons baie gewilde top gehalte enamel houers is weer beskikbaar—en hierdie keer bring ons 'n hele reeks pragtige nuwe ontwerpe saam!
Voorraad is beperk en sal slegs hou solank as wat daar voorraad is.
Ons vorige besending het binne oomblikke uitverkoop.
Jy kan vandag nog jou plek verseker.
Stuur n whatsapp om nou joune te bestel.
Opskud....Moenie weer wag tot dit te laat is nie!
Alle besonderhede is op die fotos
Courier is nie ingesluit by pryse nie

Hulle is TerugAs jy laas misgeloop het....hier is nou jou kans. Ons baie gewilde top gehalte enamel houers is weer beski...
20/07/2026

Hulle is Terug

As jy laas misgeloop het....hier is nou jou kans.
Ons baie gewilde top gehalte enamel houers is weer beskikbaar—en hierdie keer bring ons 'n hele reeks pragtige nuwe ontwerpe saam!

Voorraad is beperk en sal slegs hou solank as wat daar voorraad is.
Ons vorige besending het binne oomblikke uitverkoop.
Jy kan vandag nog jou plek verseker.

Stuur n whatsapp om nou joune te bestel.
Opskud....Moenie weer wag tot dit te laat is nie!

Alle besonderhede is op die fotos
Courier is nie ingesluit by pryse nie

Aan elkeen van ons kosbare kliente: Mag hierdie Kersfees vir jou rus bring vir die siel, vreugde vir die hart en liefde ...
25/12/2025

Aan elkeen van ons kosbare kliente: Mag hierdie Kersfees vir jou rus bring vir die siel, vreugde vir die hart en liefde in oorvloed. Mag die rustige oomblikke en kosbare saamwees jou herinner aan alles wat werklik saak maak. Geniet elke oomblik saam met die mense wat vir jou kosbaar is, en mag hierdie feestyd vir jou nuwe hoop, dankbaarheid en seëninge bring wat saam met jou die nuwe jaar ingaan. 🎄

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HaDahlia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HaDahlia:

Shortcuts

Share

Category