Vrek-Lekker Bloemfontein

Vrek-Lekker Bloemfontein Vrek-Lekker Produkte vir enige geleentheid. Vir die soettand om iemand te bederf, of om Dankie te se.

Vrek-Lekker Baie geluk met die toekenning.
27/02/2026

Vrek-Lekker
Baie geluk met die toekenning.

Dankie, dankie , dankie!

Ons is nog besig met die aand , maar ek kon nie help om met julle te kom deel nie.

Dankie aan elkeen wat saam met my op hierdie vrek lekker reis is. Dankie Jesus , ek is geseënd 🙏🏼❤️

Mmm… Vrek lekker!

My eerste bestelling ontvang vandag vanaf "Vrek-Lekker". Dis baie meer as wat ek verwag het.Fudge Jars is lekker groot e...
23/01/2026

My eerste bestelling ontvang vandag vanaf "Vrek-Lekker".
Dis baie meer as wat ek verwag het.
Fudge Jars is lekker groot en baie goeie waarde vir geld.
Fudge blokkies is lekker groot en dik, en ek moes myself keer om een te eet....
En die Nougat is lekker peuselhappies, net genoeg om 3 of 4 te eet, vir eers....
En die verskillende bokse is redelik vol gelaai met soetighede..
Ai, die verleiding...

23/01/2026

HAZELNUT CHOCOLATE...

Valentynsdag Geskenk Pak Geskenk Pak begin vanaf R 420-00, afhangende van parfuumAll My Love Gift Box (1 x 250ml Fudge J...
21/01/2026

Valentynsdag Geskenk Pak

Geskenk Pak begin vanaf R 420-00, afhangende van parfuum

All My Love Gift Box (1 x 250ml Fudge Jar, 2 x 125ml Fudge Jars + 2 x Fudge Happies)
+
2 x Fine Fragrances Parfuums (Mans & Dames)

Kies uit die volgende opsies vir "All my Love Gift Box":

Trad & Choc
Trad & Biscoff
Trad & New Flavour
Choc & Biscoff
Choc & New Flavour
Biscoff & New Flavour

Kontak my vir bestellings
Bestellings sluit 31 Jan 2026

Iets nuut is Vrydag beskikbaar
21/01/2026

Iets nuut is Vrydag beskikbaar

Iets VREK LEKKER is op pad…
’n Nuwe flavour launch VRYDAG 🎉

Ons sê nog niks 😏
Maar hierdie foto gee dalk vir jou ’n leidraad…

👉 Kan jy raai wat die nuwe geur is?
Los jou raaiskoot in die comments ⬇️

✨ Sag. Romerig. Smelt-in-jou-mond goed.
✨ Een van daai flavours wat jy nie gaan kan los nie.

⏳ Countdown begin…
Vrydag maak ons dit amptelik bekend!





💛

21/01/2026

Valentynsdag is opad...

Net n paar van Vrek-Lekker se produkte.Gebruik jou "Fudge" in plaas van suiker in jou koffie, en proe die lekkerte van n...
20/01/2026

Net n paar van Vrek-Lekker se produkte.
Gebruik jou "Fudge" in plaas van suiker in jou koffie, en proe die lekkerte van n nuwe koffie onthulling.

Valentynsdag is opad en hou hierdie spasie dop vir n ongelooflike spesiale aanbieding vir jou geliefde.Alles kan Spesiaa...
19/01/2026

Valentynsdag is opad en hou hierdie spasie dop vir n ongelooflike spesiale aanbieding vir jou geliefde.
Alles kan Spesiaal gemaak word op Valentynsdag.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27832589306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrek-Lekker Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vrek-Lekker Bloemfontein:

Share