17/01/2022
Ons stof graag jou ou goed af, gee dit bietjie liefde en vind dit weer 'n nuwe huis ♡
Ou goed is beter as nuwe goed, want hulle het 'n storie om te vertel. Daarom soek ons jóú ou goed wat jy nie meer wil hê nie. Met 'n bietjie TLC kan enige ou ding weer nuut lyk en sy nuwe eienaar jare se geluk bring.
As jy onstlae wil raak van ou goed wat net daar lê, kontak ons gerus en ons kom haal dit by jou deur!