Keet's Angling Supplies

Call Directions

Keet's Angling Supplies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Keet's Angling Supplies, Fishing Store, African Hunter & Outfitter, Key Largo Centre, Cnr North Rand and Trichardt Road, Boksburg.

Its December and holiday time. Please come visit us to see all the great instore specials. Planning a trip or christmas ...
04/12/2023

Its December and holiday time. Please come visit us to see all the great instore specials. Planning a trip or christmas present, we are the one stop shop.

If you dont know what to get for christmas, come have a look instore for great deals and assistance.  Okuma is a cut abo...
29/11/2023

If you dont know what to get for christmas, come have a look instore for great deals and assistance. Okuma is a cut above the rest

Jump now to avoid disappointment.  Available at our new shop in the key largo centre - African hunter and outfitters
24/11/2023

Jump now to avoid disappointment. Available at our new shop in the key largo centre - African hunter and outfitters

Boulyn feed arrived fresh and ready to gou. Please come and come see how the shop is getting together. Big things coming
06/09/2023

Boulyn feed arrived fresh and ready to gou. Please come and come see how the shop is getting together. Big things coming

We want to congratulate Liam Prinsloo with your awsum catch and also the winner of our August month competition. Your R5...
06/09/2023

We want to congratulate Liam Prinsloo with your awsum catch and also the winner of our August month competition. Your R500 instore voucher is ready for you. Come spoil yourself.

Everything is coming together. Come see for yourself.  Big things are happening and we cant wait to share the future wit...
04/09/2023

Everything is coming together. Come see for yourself. Big things are happening and we cant wait to share the future with each and everyone of you.

IMPORTANT NOTICE - KEETS ANGLING MOVED TO AFRICAN HUNTER & OUTFITTERS, KEY LARGO CENTRE, CNR OF NORTH RAND & TRICHARDT R...
14/08/2023

IMPORTANT NOTICE - KEETS ANGLING MOVED TO AFRICAN HUNTER & OUTFITTERS, KEY LARGO CENTRE, CNR OF NORTH RAND & TRICHARDT ROAD BARDENE, BOKSBURG.

In 1963 maak Keets Angling Supplies se deure oop in Commissioner Str. in Boksburg SBD. Die besigheid word bedryf deur Oom Harry Keet en later vat Oom Bennie Keet oor met Johann Keet as handlanger in sy jonger dae. In 1975 vat Johann Keet die winkel oor en begin so die hengel bedryf stukkie vir stukkie verander.

Ek d**k nie daar is een hengelaar vandag wat nie die Keet's special stokke onthou nie, self gebou van die blanks af en gebind, custom build volgens eie naam en speck en regoor die land was die stokke op aanvraag.

Johann Keet maak ook die eerste Nylon hounet om weg te kom van die draad hounette af en begin so ook om voer te maak asook doepas (DIPS) die eerste van sy soort in die hengel bedryf. Later verkoop hy die dips en so word dit een van die grootste verskaffers in die land. Johann Keet het ook begin met mushrooms sinkers en net so verander hy man alleen die hengel bedryf na wat ons dit vandag ken.
Johann Keet was LIEF vir hengel en almal wat hom geken het weet dit is waaroor dit gegaan het, nie oor die geld of om 'n miljoener te wees, net om terug te gee aan ons geliefkose sport waarvoor hy onsettend lief was, maak nie saak wat se hengel dit was nie, Johann Keet het dit gedoen, as hy langs die water kon wees, was hy gelukkig.
Oor die jare het hy bitter baie dinge in sy hengel loopbaan bereik, klub kampieon op meer as een geleentheid, Springbok kleure, Provinsiale Kleure, noem dit, Johann Keet het dit bereik.
Soos almal weet, het ons die tyding gekry in September van 2022 dat Johann Keet met 'n breingewas gediagnoseer is en later uitgevind het dat dit 'n aggresiewe vorm van kanker was. Hy het gegaan vir 'n operasie met die hoop dat dit die gewas sal verwyder, maar ongelukkig was dit nie in die kaarte nie en Johann Keet het sy tydige lewe verlaat om die ewige lewe in te gaan in Februarie 2023. Tot op sy laaste, was Johann Keet, Johann, met die sagte hart, lief vir hengel en gholf en nooit 'n slegte woord van enige persoon gepraat nie.
Deur die jare is daar baie hengelaars wat by Johann Keet geleer het, wat hoogtes bereik het in hul hengel loopbaan met die hulp van Johann Keet. Ek d**k as mens vir elke koppie koffie deur die winkel moet opweeg, maak jy 'n paar trokke vragte vol. Dit was die kuier plek vir soveel hengelaars vir baie jare, net kom sit en gesels, ou stalgies, nuwe stalgies, lekker lag en natuurlik goeie hengel informasie.
Elke persoon het geweet, as jy op 'n Vrydag daar aankom en jy vra vir raad, is dit presies uitgeskryf met 'n skets van die oewer waar jy hengel tot met bome en bakings, jy het presies geweet wat jy die naweek op die hengel oewer moet gaan doen nadat jy met Johann gepraat het en jy het geweet, hierdie naweek vang jy sommer 'n klomp vis. Johann se hengel kennis was van top gehalte en ek sal sover gaan om te sê dat dit seker een van die mense was met die meeste hengel kennis in ons land.
Na Johann Keet se ontydige afsterwe was daar onsekerheid van wat vorentoe met Keet's Angling Supplies gaan gebeur, maar in die agtergrond nog al die jare, was 'n YSTERVROU, Marisa Keet, Johann Keet se deksel, sy regterhand, Johann se ALS! (as jy haar raakloop, vra haar bietjie hoeveel strop krale het sy oor die jare in haar huis opgetel, die bank, die bed, orals, want Johann was kamer toe met sy strop stasie en stroppe gebou, duisende stroppe). Marisa het ingespring en voort gegaan met die winkel om seker te maak die LEGACY van Johann bly voort en sy het 'n damn goeie job gedoen.

Met baie bid, gesels en d**k, is daar besluit om Keets Angling Supplies te verhuis na nuwe heenkome. Daar kom 'n engel met die naam Lalie en haar man Ivan van African Hunter & Outfitters (selfde sentrum as wildebeest) en kom gesels met Marisa Keet oor die winkel en dat hul graag met die winkel wil aangaan en dus toe so besluit. Net om te bewys waste engele hierdie mense is, wil hul graag ‘n memorial hoek vir Johann Keet maak en vra so vir Marisa vir 'n paar van sy goedjies wat hulle daar kan sit.

Met als in plek, maak Keets Angling Supplies in Boksburg sy deure toe op 3 Augustus 2023 en verhuis hy na sy nuwe blyplek by African Hunter & Outfitters in die Key Largo Centre op die hoek van North Rand and Trichardts rd, Boksburg. Verseker is sukses storie in wording en die voortbou van die Keet Familie se visvang winkel.

Oor die jare is voete, kennise, vriende, familie deur die deure van Keets Angling Supplies, met 'n vriendelikke gesig wat jou groet, Good morning, Goeie more, waarmee help ons jou vandag. Vir die meer gereelde klient was sommer dadelik die ketel gekook en gevra hoeveel suiker en melk of ‘n glasie coke met 'n pakkie koekies wat oopgemaak word.

Ons almal sal verseker die winkel in sy glorie mis, maar met die heenkome van Keets Angling Supplies wat skuif, is dit verseker 'n sukses storie en ons weet dat Lalie en Ivan, Johann Keet se legacy wat hy agterlaat net van krag tot krag sal opbou.
Kom maak gerus 'n draai en kom kyk self, elke persoon sal verbaas wees en dus 'n belofte dat Johann Keet se legacy nooit sal weg raak nie en dat African Hunter & Outfitters sy goeie diens en vriendelikheid sal laat voortleef.

Ten slotte, ons mis Johann Keet, sommer baie, en wens vir nog een groet, een koffie, een skets of bietjie raad, maar verseker leef hy voort in elkeen van ons se harte!!

African Hunter & outfitter, Key Largo Centre, CNR North Rand & Trichardts Rd, Bardene, Boksburg, the NEW HOME FOR KEETS ANGLING SUPPLIES.

13/08/2023
The month is here, lets see those beauties
01/08/2023

The month is here, lets see those beauties

Address

African Hunter & Outfitter, Key Largo Centre, Cnr North Rand And Trichardt Road
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 08:45 - 16:45
Tuesday 08:45 - 16:45
Wednesday 08:45 - 16:45
Thursday 08:45 - 16:45
Friday 08:45 - 16:45
Saturday 08:45 - 00:00

Telephone

+27118946399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keet's Angling Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category