Die Houtbalie

Die Houtbalie Vintage Furniture, local manufactured curios, cakes and other homemade foods, coffee and other homem

Heerlik op die plaas
20/07/2025

Heerlik op die plaas

13/07/2025
Hier by Die Houtbalie padstal het ons die aller heerlikste eetgoed en unieke geskenke. Melktert, cremora, peppermint, ys...
15/04/2021

Hier by Die Houtbalie padstal het ons die aller heerlikste eetgoed en unieke geskenke. Melktert, cremora, peppermint, yskastert, lemon meringue, koeksisters, kolwyntjies en vele meer. Vir die sout tande het ons biltong en droëwors self gemaak ons speserye bevat geen MSG nie. Pasteie, samoosas en soutterte.

Maak gerus ‘n pitstop en geniet die lekkerste filter koffie.

Skakel ons op 0729207894 vir enige bestellings

Tafel gemaak met wa-velling, planterwiel en rooshout
17/05/2017

Tafel gemaak met wa-velling, planterwiel en rooshout

Pragtige uitsoek dennehoutkas gebou deur Johannes WhiteVir die Houtbalie.
26/11/2016

Pragtige uitsoek dennehoutkas gebou deur Johannes White
Vir die Houtbalie.

Die Houtbalie het pragtige kussings gekry
21/10/2016

Die Houtbalie het pragtige kussings gekry

Die lente is in die lug!!
20/08/2016

Die lente is in die lug!!

Kiaat 4 sitplek tafel.
19/08/2016

Kiaat 4 sitplek tafel.

Address

68A Jacobs Street
Boshof
8340

Opening Hours

09:00 - 17:00

Telephone

0535410001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Houtbalie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Houtbalie:

Share

Category