Johancoe Vleis

Johancoe Vleis johancoe Vleis is die nuutste slaghuis in Boshof, ons verkope behels alle vleis produkte, bak bestan

VarsVark boud chopsVark loin chops
03/02/2021

Vars
Vark boud chops
Vark loin chops

03/02/2021

Vars steaks
Vars beef pattys
Mice
T-Bones
Chilly Bites
Nou beskikbaar

Hul gaan kole toe
18/12/2020

Hul gaan kole toe

18/12/2020

Dit is Vrydag geen verskonings vir n braai nie kom gerus en geniet n leke vleisie van die kole af.
Beskikbaar:
Pap & Sous
Hoender sosatie
Skilpadtjies
Worsbroodjies
Wors
Lam boudchop

Dik wors: R11.00Worsbroodjie: R20.00Lekker groot lam boudtjop: R30.00Lam Rib: R25.00Hoender: R25.00Pap & Sous: R20.00Ful...
11/12/2020

Dik wors: R11.00
Worsbroodjie: R20.00
Lekker groot lam boudtjop: R30.00
Lam Rib: R25.00
Hoender: R25.00
Pap & Sous: R20.00
Full plate (Tjop/wors/pap&sous): R40.00
Blikkie Coke (400ml): R11.00

Heerlike braai vleis beskikbaar Wors broodjie R20Skaap boud tjop R30Skaap rib R25Wors R10
04/12/2020

Heerlike braai vleis beskikbaar
Wors broodjie R20
Skaap boud tjop R30
Skaap rib R25
Wors R10

26/11/2020

Now available!!!
HAMPER PACKS:

Bees Bene 3kg
Bees Vet 1kg
Hoender braai pack x1
Mince & Beef Patties
R130.00

EXTRA:
Crush Kaas
R150.00

While stock last.

11/11/2020

GREAT NUUS!!
Kaart fasiliteite is nou beskikbaar vanaf vandag by
JOHANCOE VLEIS
😁😁😁

10/11/2020

Hoender op special!
10kg sak vir R400
R40 p/kg
Solank as wat voorraad hou

Ry in en kom maak n draai hier by ons op Vrydag vir n lekker gebraaide tjoppie of gebraaide hamburger, ons het ook speci...
05/11/2020

Ry in en kom maak n draai hier by ons op Vrydag vir n lekker gebraaide tjoppie of gebraaide hamburger, ons het ook specials wat oop loop. Hoop om vir julle daar te sien

So begin dit aan kom by ons besigheid.Dankie aan Bendel Drukkery vir die maak van ons besigheids naam plaat.
05/11/2020

So begin dit aan kom by ons besigheid.
Dankie aan Bendel Drukkery vir die maak van ons besigheids naam plaat.

Baie lekker chilli bites teen R295 p/Kg
03/11/2020

Baie lekker chilli bites teen R295 p/Kg

Address

14 Jacobs Street
Boshof
8340

Telephone

+27761408822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johancoe Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Johancoe Vleis:

Share