Stols Roses

Stols Roses With over 20 varieties to choose from, The Rose Farm SA is a rose mecca. There is a farm in Delmas and also in Bothaville. Order now!!

The Rose Farm SA produces top quality roses. By ordering directly from us, you cut out the middleman inevitably lowering costs. We are passionate about roses and will be able to give you informed advice about roses for any function and any colour scheme.

40% afslag op alle 35cm rose! Groot verskeidenheid!Woensdag 12 Maart tot Maandag 17 Maart 2025.Kontak Stols Rose by (018...
12/03/2025

40% afslag op alle 35cm rose! Groot verskeidenheid!
Woensdag 12 Maart tot Maandag 17 Maart 2025.
Kontak Stols Rose by (018)441-1039 / [email protected]

23/01/2025
Spesiale vergunning vir Saterdag 20 Julie 2024!Indien u belangstel om roosbome te koop kan u vandag reël met die kantoor...
19/07/2024

Spesiale vergunning vir Saterdag 20 Julie 2024!
Indien u belangstel om roosbome te koop kan u vandag reël met die kantoor en dit môreoggend tussen 8h00 & 12h00 kom afhaal.

Roosbome te koop!

Beskikbaar 16-26 Julie 2024
Hoeveel: 10 000 rooi roosbome
Koste: R25.00 p/boom (oop wortels - sonder sak)
Tye: 8h30 tot 11h00 & 13h00 tot 14h00
Dae: Maandag tot Vrydag
Self afhaal op plaas

Indien u van 'n koerier gebruik wil maak is u meer as welkom.
Kliënt is self verantwoordelik vir die reël en betaal van die koerier.
Koste: R30.00 p/boom
Koste sluit snoei, verpakking en boks koste in.

Ongelukkig kan niks uitgehou of gestoor word.

Kontak asb die kantoor indien enige verdere navrae.
Tel Nr (018) 441-1039
E-pos: [email protected]

Roosbome te koop!Beskikbaar 16-26 Julie 2024Hoeveel: 10 000 rooi roosbomeKoste: R25.00 p/boom (oop wortels - sonder sak)...
16/07/2024

Roosbome te koop!

Beskikbaar 16-26 Julie 2024
Hoeveel: 10 000 rooi roosbome
Koste: R25.00 p/boom (oop wortels - sonder sak)
Tye: 8h30 tot 11h00 & 13h00 tot 14h00
Dae: Maandag tot Vrydag
Self afhaal op plaas

Indien u van 'n koerier gebruik wil maak is u meer as welkom.
Kliënt is self verantwoordelik vir die reël en betaal van die koerier.
Koste: R30.00 p/boom
Koste sluit snoei, verpakking en boks koste in.

Ongelukkig kan niks uitgehou of gestoor word.

Kontak asb die kantoor indien enige verdere navrae.
Tel Nr (018) 441-1039
E-pos: [email protected]

 !  !  ! Wit roosbome te koop!Vir meer inligting kontak asb vir Stols Rose by (018) 441-1039 / sales@stolsrose.co.zaPlan...
08/10/2021

! ! ! Wit roosbome te koop!
Vir meer inligting kontak asb vir Stols Rose by (018) 441-1039 / [email protected]
Plante is beskikbaar tot Vrydag 15 Oktober 2021. Slegs gedurende die week. Ongelukkig nie oor naweke.
Tye vir bome afhaal: 8h30-11h00 & 13h00-14h00.
Kom self en koop sommer ook 'n mooi bos rose vir jou huis of 'n vriendin. En as jy nie self kan kom is jy welkom om 'n koerier te stuur. Ongelukkig doen ons geen aflewerings. Stols Rose is tussen Bothaville en Orkney.

07/02/2019
17/08/2018

Address

Braklaagte Farm
Bothaville
9660

Opening Hours

Monday 08:00 - 11:45
13:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 11:45
13:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 11:45
13:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 11:45
13:00 - 16:30
Friday 08:00 - 11:45
13:00 - 16:30

Telephone

+27184411039

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stols Roses posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stols Roses:

Share