10/10/2025
🍎 Pluktyd is om die draai! 🚜
Maak seker jy is gereed vir die oes met Ou Meul Staalwerke se sterk en betroubare binwaens! 💪
✅ Gebou om te hou
✅ Ideaal vir die vervoer van vrugte kratte
✅ Plaaslike gehalte waarop jy kan staatmaak
Bestel betyds om teleurstelling te voorkom!
📞 Kontak Ou Meul Staalwerke vandag - 0761384999 / [email protected]