Sjiek Lappies

Sjiek Lappies Baby Goods / Kids Goods Accessories for babies and toddlers. HANDMADE WITH LOVE FROM ONE MOMMY TO ANOTHER!

27/01/2016

@ Velvet&Thread we specialize in making custom products ranging from :
* Headboards
* Ottomans
* Scatters
And more.....

18/01/2016

Ek gaan julle almal darem nie net so in die donker los nie.... Ek het op 'n baie oulike facebook blad af gekom... So vir julle wat nog oulike goedjies vir julle kleine lyfies wil laat maak, gaan loer bietjie na die blad! LIKE EN SHARE SOMMER!!! https://www.facebook.com/vlindersenfeetjies/

Vlinders en feëtjies spesialiseer in handgemaakte kinder kostuums en bykomstighede vanaf "newborn" tot kleuter.

18/01/2016

Hier lê nog 'n paar bestellings by my, laat weet my asseblief wanneer julle gaan kom optel. Ek sal kans gee tot 1h vanmiddag om van julle te hoor dan gaan ek dit ongelukkig moet oor gee aan die ander mense wat dit soek

Nog net die een dummy chain oor R20
15/01/2016

Nog net die een dummy chain oor R20

Nog net die een Dummy chain beskikbaar R20

Nog net die een Dummy chain beskikbaar R20
15/01/2016

Nog net die een Dummy chain beskikbaar R20

14/01/2016

Dankie vir die al die kopers vanaand. Almal moet asseblief môre of oor die naweek die goedjies kom af haal. Anders gaan dit Maandag terug onder die SALE goed.
Komaan, daar's nog 'n paar goed oor! ALLES MOET GAAN! Maak 'n prys op die wat nog beskikbaar is en vat dit

Groot uitverkoping. ALLES MOET GAAN!!!ALBUM IS GE-UPDATE....DIS WAT ALS NOG BESKIKBAAR IS
14/01/2016

Groot uitverkoping. ALLES MOET GAAN!!!

ALBUM IS GE-UPDATE....DIS WAT ALS NOG BESKIKBAAR IS

14/01/2016

CLEARANCE SALE to follow....watch this space!
Everything must go!

11/01/2016

NEW YEAR GIVEAWAY!!!

We say hello to a brand new year full of new memories to be made and a BIG thankful goodbye to a wonderful 2015 with the best clients any photographer can ask for!

In celebration of the new year AND our little girl's FIRST birthday at the end of the month (wow, how time flies!!), I am giving away a FREE SIT-UP session to all NEWBORN shoots booked before the end of January 2016!!! YAY!!

Please feel free to share this post to mommies expecting a bundle of joy soon!!!

HAPPY NEW YEAR!!!

Karien

10/01/2016

Dis met 'n hartseer (tog opgewonde) hart dat ek moet sê dat my pad saam met Sjiek Lappies tot 'n einde gekom het! Daar lê 'n ander "challenge" vir my voor waarna ek baie uit sien. Maar ek moet sê...die trane lê vlak om te d**k my en my "baba" van 3jaar se paaie gaan skei!! 😢 Ek gaan al die kreatiewe oomblikke mis. Met 'n baie BAIE dankbare hart wil ek vir ELKE Mamma dankie sê wat vir Sjiek Lappies ondersteun het en wat hulle kosbare lyfies in my hande vertrou het! Julle het my hart goed gedoen. Love julle! X

Ek is MAL daaroor as die mamma's vir my foto's stuur van die klein lyfies in hulle "Sjiek Lappies" produkte!
30/11/2015

Ek is MAL daaroor as die mamma's vir my foto's stuur van die klein lyfies in hulle "Sjiek Lappies" produkte!

I just LOVE these guys in their Sjiek Capes
30/11/2015

I just LOVE these guys in their Sjiek Capes

Address

Protea Heights
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sjiek Lappies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sjiek Lappies:

Shortcuts

Share

Category