30/12/2020
Bid Coin.
โ โโMoses sou sรช: "Here, as U nie saam ons vooruit gaan nie, laat ons dan net hier bly."
โ โโAbraham sou sรช: "Die Here sal voorsien."โโ
โ โโJacob sou sรช: "Ek sal U nie laat gaan, totdat U my geseรซn het nie"โโ
โ โโJosua sou sรช: "Ek en my huis, ons sal die Here dien."โโ
โ โโSamuel sou sรช: "Spreek Here, U dienskneg luister."โโ
โ โโNehemia sou sรช: "Die blydskap in die Here is my beskutting."โโ
โ โโDawid sou sรช: "Die Here is my Herder, niks sal my onbreek nie"โโ โen "Dit is die dag wat die Here gemaak het, laat ons juig en bly wees."โ
โ โโSolomo sou sรช: "Vertrou die Here met jou hele hart en leun nie op jou eie insigte nie, in alles wat jy doen maak dit bekend aan die Here en Hy sal jou paaie gelyk maak."โโ
โ โโJesaja sou sรช: "Staan op, word verlig want jou lig kom en die heerlikheid van die Here gaan oor jou" en "Geen wapen wat teen jou gesmee word sal iets uitrig nie."โโ
โ โโJeremia sou sรช: "Die Here het planne om my voorspoedig te maak en sal my nie teleurstel nie."โโ
โ โโJabes sou sรช: "Dat U my sal seรซn en my grond gebied vermeerder"โโ
โ โโSadrag, Mesag en Abednรฉgo sou sรช: "Ons buig voor geen beeld nie maar ons sal die Here dien"โโ
โ โโEsegiel sou sรช: "Enige droรซ bene in my lewe, sal weer lewe"
Kies jou daaglikse verklaring van geloof. Mediteer op dit! Sรช dit HARDOP UIT... SHALOM
R130 per boksie
๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐