16/06/2026
π VADERSDAG IS AMPER HIER! π
Op soek na iets spesiaal vir Pappa, Oupa of daardie besondere man in jou lewe? π€ π
By The Secret Place Gifts het ons 'n groot verskeidenheid unieke geskenke wat wys hoe baie jy omgee!
π Geskenk-idees vir Vadersdag:
β Sjokolade geskenkboksies β R85
β Pappa sleutelhouers β R85
β Sakgebede & oordenkingsboeke β vanaf R99
β Bybeloortreksels β vanaf R150
β Rugby-geskenkstelle β vanaf R130
β Braai voorskote β R200
β Kamouflage braaisak vir rooster en braaitoerusting β R200
β Handgemaakte soliede hardehout snyplanke
β Handgemaakte biltongsnyers β R250
π Van geloofsgeskenke tot braai-gunstelinge, ons het iets vir elke tipe Pappa!
π The Secret Place Gifts
15 Paul Kruger Straat
Dalview, Brakpan
π Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal en bederf die man wat altyd daar is vir jou!
π€ π₯ππβπ»ππ₯©
Beperkte voorraad beskikbaar β kom loer gerus in en kry die perfekte geskenk vir Pappa! π