Wilma

Wilma ESHIBILHE GAS

My Facebook was gehack asb me**es. Wees versigtig asb
01/05/2023

My Facebook was gehack asb me**es. Wees versigtig asb

ESHIBILHE GAS

13/07/2022

Dankie Vader dat ek elke dag my oe kan oop maak en se ek is nog met julle almal seen die dag en maak my hart still voor U vooete was my sonde elke dag met U bloed skoon maak die hart stil en die tong om U wil Amen

13/07/2022

Gebed
Here ek kom om te skuil onder U Vlerk van vertroosting. In die
Liefdevolle en genesende naam van Jesus Christus U seun. Ek bevestig
my geloof in U ,die Skepper van my hart, siel en gees. U wat my liggaam,
gees en verstand beter ken as enige mens. Ek glo in die genesings krag
van die Bloed van Jesus wat tans oor my gebroke hart vloei, en ek glo in
die vertroosting krag van U Heilige Gees.
Amen

12/07/2022

Od danas vas nagrađujemo G drive gorivom u vrijednosti 50 KM.
Pozovite 0800 204 14 i podijelite sa nama svoju avanturu sa putovanja.

Dobar dan, sa Vama je Maida.

12/07/2022

SPYT KOM TE LAAT.

'n Vriend van ons en sy vrou was baie lief vir mekaar, maar ai hulle het altyd oor die kleinste goed baklei. Sy wil nie na sy Ouers gaan nie en anders om, oor brood wat gekoop moet word, oor wie moet die kinders bad, wie betaal wat, wie skottelgoed moet was ens. Dan het sy altyd haarself onttrek, en hy het homself onttrek.

Een Sondag middag het ons gaan koffie drink by hulle. Die man het die melk opgebruik, en daar was nie melk vir die koffie nie, sy was woedend . Hy het verskoning gemaak en gery om gou melk te gaan koop. Toe hy weg is, het sy weer so te kere gegaan oor hoe sleg en lui hy is. Hy bly toe te lank weg na haar sin en sy is toe van vooraf boos.

Ons wou net verskoning maak om te ry, toe die polisie daar stil hou met die nuus dat hy in ‘n ongeluk was met ‘n groot trok. Hy was opslag dood.

Ek het aangebied om haar te neem na die toneel, waar die voertuig nog onder die trok gestaan het, op die agter sitplek was die houer melk, saam met blomme met ‘n klein kaartjie. Wat op daardie kaartjie gestaan het, sal ek nooit vergeet.

“Bokkie ek is jammer ek maak jou so kwaad, ek het jou baie lief, so lief as jy my wil los sal ek nou van jou skei”.

Die vrou het in ‘n inrigting opgeëindig en die kinders is by die groot ouers in pleegsorg geplaas.
Haar skuldgevoelens het te veel geword vir haar, en sy is kort daarna oorlede nadat sy ‘n oordosis pille geneem het.

WAT JY HIERUIT KAN LEER:

Die lewe is so kosbaar en KORT, d**k voor jy oor onbelangrike goed kwaad word en baklei. Wees maar altyd die minste en gaan slaap nooit kwaad vir jou vrou of man nie. Al is dit soms HOE moeilik om saam met mekaar se geite te lewe, dit is op die ou einde die moeite werd.
Dis beter om 'n stukkie brood in vrede te eet as 'n hele maaltyd wat met rusies gepaard gaan. Selfbeheersing is 'n groot noodsaaklikheid vir 'n Christen se lewe.

24/03/2022

I am not afraid anymore the Lord is with me and He keep me going I thank Him for all my blessings and more to come.
They say what people do to you for give and the Lord will look after you Amen

17/02/2022

I miss my friend from 10 years and wishes that he can just see how my live is with out him.
But he is in heaven with his mother and father and he will always be with me till I die.

08/01/2022

Please call me on 0793015543

31/10/2021

Address

Brakpan

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27793015543

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilma:

Share