12/03/2023
Enige Stationary donasies is welkom…oud of Nuut, potlode, penne sakkies, vetkryt
Ons maak alles mooi skoon en skerp en verpak dit in n Stationary pakkie.
Nie Almal kan bekostig om aan die einde van die jaar Nuwe Stationary te koop nie.