02/09/2026
Daar sal gelukkig altyd mense wees wat 'n pyporrel waardeer. Maar dit word wel moeiliker om ons passie ten volle uit te leef. Slegs 'n pyporrel is 'n orrel. En geen elektronikum wat in elk geval maar plastiek en software is sal 'n pyporrel kan vervang nie. Maar ook dromme, gitare en allerlei flikkerende ligte kan nie opgeweeg word teen die heerlike klanke van die koning van instrumente nie.
Dit word moeiliker, maar ons sal nooit ons passie verloor nie.
Protea Orrelbouers.
Ons bou nuwe pyporrels
Restoureer pyporrels
Soek nuwe bestemmings vir pyporrels
Stem pyporrels
En ons werk regoor Suid-Afrika
Kontak ons:
[email protected]
0824916475