17/08/2026
🌸 WELCOME TO THE GIVING THRIFT 🌸
✨ Pre-Loved Clothing with a Purpose ✨
Welkom by ’n thrift store met ’n hart. ❤️
Hier gaan jy mooi, bekostigbare pre-loved klere kry — maar jou aankoop gaan oor meer as net ’n nuwe item vir jou kas.
👗 YOU SHOP
❤️ WE GIVE BACK
🍲 SOMEONE GETS FED
’n Persentasie van The Giving Thrift se wins gaan gebruik word om kos te help voorsien aan mense en gesinne in nood.
Want ons glo:
Een aankoop kan ’n verskil maak.
Een kledingstuk kan iemand se dag mooier maak.
En saam kan ons help om iemand se tafel te vul. ❤️
Ons is nou besig om agter die skerms alles gereed te kry…
👚 Pre-loved fashion
🛍️ Bekostigbare pryse
❤️ ’n Hart vir gee
🍲 ’n Doel wat groter is as net klere
THE GIVING THRIFT
Pre-Loved Clothing with a Purpose
🌷 Something beautiful is coming…
Follow our page and join us from the beginning. ❤️