JJ's trading

JJ's trading We buy and sell al your unwanted goods. We deliver in Brits, Hartbeespoort, Mooinooi and Pretoria.

Lekker visvang vanaand hier by Roodekoppiesdam
26/04/2025

Lekker visvang vanaand hier by Roodekoppiesdam

More almal. Ek  sal graag wil kyk en  sien wie gaan belangstel in die wors, mince en groente om te  bestel as ek weer er...
28/09/2017

More almal. Ek sal graag wil kyk en sien wie gaan belangstel in die wors, mince en groente om te bestel as ek weer ernstig gaan raak met aflewerings. Besigheid is nie so goed by die Plaasstal en ek gaan weer aflewer in Pta, Brits en Harties. Laat weet my wie almal sal belangstel. 0724592958

21/09/2017

More almal. Kom maak gerus n draai by Die Plaasstal. Ons het tot vandag 17:00 n spesiale aanbod op ons boerewors. Koop 5 kg en meer en betaal slegs R40/kg. Ons is in Carel de wet str reg oorkant nr 35 oppad Elandsrand toe. Net voor jy Spar kry is ons aan die regterkant. Brits. Ons het ook nou KAARTFASALITEITE. Kom gee jou bestelling vandag nog en maak seker jy het wors vir die naweek.

More almal. Kom maak gerus n draai by Die Plaasstal. Ons het slegs vir die week  n spesiale aanbod op ons boerewors. Koo...
20/09/2017

More almal. Kom maak gerus n draai by Die Plaasstal. Ons het slegs vir die week n spesiale aanbod op ons boerewors. Koop 5 kg en meer en betaal slegs R40/kg. Ons is in Carel de wet str reg oorkant nr 35 oppad Elandsrand toe. Net voor jy Spar kry is ons aan die regterkant. Brits. Ons het ook nou KAARTFASALITEITE.

More mense. Ek het weer die special op ons boerewors vir R40/kg met bestellings van 5kg en meer. Die special is net tot ...
16/09/2017

More mense. Ek het weer die special op ons boerewors vir R40/kg met bestellings van 5kg en meer. Die special is net tot maandag 18/09. Moenie mis en kom plaas julle bestelling voor dit te laat is. Ons is in Carel de wet str reg oorkant nr 35 oppad Elandsrand Spar toe. In Brits. Die Plaasstal.

Hello almal. Dis vrydag en die naweek is hier. Maak vandag nog n draai by Die Plaasstal en kom koop by ons:Beeswors, wil...
15/09/2017

Hello almal. Dis vrydag en die naweek is hier. Maak vandag nog n draai by Die Plaasstal en kom koop by ons:
Beeswors, wildswors en mince.
Groente
Koeldranke
Bewerkte groente
Gebottelde goedjies
Koekies
Eiers
Bestel die vleis 5kg en meer dan betaal jy slegs R45/kg. Ons het nou ook kaartfasaliteite. Kry ons in Carel de wet str reg oorkant nr 35 oppad Elandsrand Spar toe.

Hello almal. Maak vandag nog n draai by Die Plaasstal en kom koop by ons:Beeswors, wildswors en mince.GroenteKoeldrankeB...
13/09/2017

Hello almal. Maak vandag nog n draai by Die Plaasstal en kom koop by ons:
Beeswors, wildswors en mince.
Groente
Koeldranke
Bewerkte groente
Gebottelde goedjies
Koekies
Eiers
Bestel die vleis 5kg en meer dan betaal jy slegs R45/kg. Ons het nou ook kaartfasaliteite. Kry ons in Carel de wet str reg oorkant nr 35 oppad Elandsrand Spar toe.

Dagse almal. Vandag moet julle stop by Die Plaasstal en van ons lekker  wors en mince kom koop teen R48/kg. Bestel 5kg e...
05/09/2017

Dagse almal. Vandag moet julle stop by Die Plaasstal en van ons lekker wors en mince kom koop teen R48/kg. Bestel 5kg en meer dan betaal jy net R45/kg. Hier is ook meel 12.5kg vir R60. Groente, koekies ne vele meer.

Address

Brits
0250

Telephone

+27724592958

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JJ's trading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share