Alpha Omega Tuli Stoet

Alpha Omega Tuli Stoet Tuli Stud

SLEGS *1 DAG* OM TE GAAN vir die *ALPHA & OMEGA TULI'S Produksieveiling* ‼️💻 REGISTREER NOU op *MEERKAT Aanlyn* Platform...
16/07/2026

SLEGS *1 DAG* OM TE GAAN vir die *ALPHA & OMEGA TULI'S Produksieveiling* ‼️

💻 REGISTREER NOU op *MEERKAT Aanlyn* Platform
🔗 https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1720
👨🏻‍⚖️11:00

📖 KLIEK HIER👇🏻 vir die *KATALOGUS*
🔗https://events.bkb.co.za/assets/ALPHA%20-%20OMEGA.pdf

🫱🏻‍🫲🏼Ons sien uit daarna om jou op 📍 Plaas Essex, Burgersdorp te verwelkom

📞 *N A V R A E*
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395
Harm Marx – 087 550 1411
Andre Botha – 072 272 7309
Andre Greyvenstein – 082 310 8701
Jan van der Walt – 082 376 6178
Jovaan Cloete (Afslaer) – 079 575 0795

*Bly op hoogte en moenie die volgende veiling mis nie:*
🌐 https://events.bkb.co.za/event/alpha-and-omega-tuli-production-sale-2026
📲 https://whatsapp.com/channel/0029VacsnYcGpLHXT0RvtZ3o
🌐 https://www.facebook.com/bkbsouthlivestock

13/07/2026

Its Tyson Time!!!

Meet our new Tuli stud sire Alpha Omega Tyson. A bull that is bred out of generational Elite Gold Merit cows and a sire from the Burowill stud. With his noticable appearance and far above avarige figures, he will defnitly take our herd to the next level.

Thank you Gouwsberg Tulis Stud

12/07/2026

Hierdie is LOT 12 | AM220071- Wie se ma 'n Goue Elite toekening ontvang het.

Moenie hierdie geleentheid mis nie!

Sien julle die komende Vrydag.

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT
ℹ️ Alle diere is teen BKS ingeënt

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



10/07/2026
08/07/2026

LOT 7 | AM230516 is ‘n TOP bul met met baie goeie vleiseienskappe. Hy kom uit ‘n vrugbare moeder met baie melk. Hy is die volle pakket!

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT
ℹ️ Alle diere is teen BKS ingeënt

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



07/07/2026

LOT 6 | AM230239 is ‘n baie korrekte, fenotipiese bul. Hy kom uit ‘n baie vrugbare koei wat goed presteer het onder hoëdrukbeweiding. Hy het goeie syfers: koeiwaarde van 111 en kalfgroei van 117.

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT
ℹ️ Alle diere is teen BKS ingeënt

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



06/07/2026

LOT 5 | AM230566 is ‘n bul met breedte en diepte wat jy nie sommer elke dag kry nie! Volgens die keurders is AM230566 ‘n besonderse korrekte bul. Sy ma spog met ‘n TKP van 351 dae.

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT
ℹ️ Alle diere is teen BKS ingeënt

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



💥 Alpha & Omega Tuli se produksieveiling is terug met ‘n BANG - en hier is ons bul-aanbod!🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00📍 Esse...
04/07/2026

💥 Alpha & Omega Tuli se produksieveiling is terug met ‘n BANG - en hier is ons bul-aanbod!

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1720
ℹ️ Alle diere is teen BKS ingeënt.

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



tuliauction tulicattle alphaandomegatuli

15/06/2026

Kom maak ’n draai by Alpha & Omega Tuli se produksieveiling. Hierdie is ’n aanbod waarop ons trots is!

🗓️ 17 Julie 2026 | 11:00
📍 Essex, Burgersdorp
💻 Bie aanlyn via MEERKAT: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1720

KONTAK:
Alwyn Marx – 083 448 7870
Gert Schmidt – 084 941 1395



Address

Burgersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alpha Omega Tuli Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Alpha Omega Tuli Stoet:

Shortcuts

Share