Lil Antz

Lil Antz Explore a World of Creativity. Spark Imagination and Learning Through Play!

23/08/2026
6 months to go!We can't believe how fast it's coming.Just a little longer as Miss and Mr.,Then forever Bent together. 💕✨
17/07/2026

6 months to go!
We can't believe how fast it's coming.
Just a little longer as Miss and Mr.,
Then forever Bent together. 💕✨

🌟 BAIE DANKIE AAN ONS JEUGMARK-BORGSKAPPERS! 🌟Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan die wonderlike ...
19/06/2026

🌟 BAIE DANKIE AAN ONS JEUGMARK-BORGSKAPPERS! 🌟

Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan die wonderlike borge wat ons Jeugmark moontlik gemaak het. Julle ondersteuning het nie net gehelp om 'n suksesvolle dag aan te bied nie, maar het ook ons jong entrepreneurs aangemoedig en geïnspireer.

'n Groot dankie aan:

🔹 OCJ Overberg Cabinets & Joinery
🔹 PDK Elektries en Vervoer Dienste
🔹 MJFD – Marius Jacobs Finansiële Dienste
🔹 The Home Shed
🔹 Langs Toyota
🔹 Caledon Biblioteek

Ons wil ook 'n spesiale woord van dank rig aan Every Nation Church vir die beskikbaarstelling van die venue en julle gasvryheid.

Dankie dat julle in ons jeug glo en bereid is om in hulle toekoms te belê. Julle ondersteuning het 'n betekenisvolle verskil gemaak en word opreg waardeer.

💙 Van al die deelnemers, ouers en organiseerders – baie, baie dankie!

09/06/2026

Come support our youth on youth day.
16 June 2026
Every Nation Church
4 Newcross street, Caledon
14:00 - 17:00

See ya'll there!

Address

Caledon

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lil Antz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share