Knoop & Koester

Knoop & Koester 'n Mamma met 'n passie vir handgemaakte produkte. Jy kies die kleur, en die idee - en ek maak dit met liefde. Aflewering regoor Suid-Afrika

🌸 Veelsydig, stylvol en handgemaak met liefde! 🌸Hierdie pragtige gehekelde truitjie is die perfekte afronding vir enige ...
24/06/2026

🌸 Veelsydig, stylvol en handgemaak met liefde! 🌸
Hierdie pragtige gehekelde truitjie is die perfekte afronding vir enige uitrusting. Dra dit kerk toe, werk toe of sommer vir 'n lekker kuier saam met vriende – dit pas by elke geleentheid. 💕
✨ Perfek vir kerk
✨ Netjies genoeg vir die kantoor
✨ Gemaklik vir 'n kuierdag
✨ Handgemaak met sorg en aandag aan elke detail
Watter kleur is jou gunsteling? 💛💚🩷❤️

🐾🧶 Nuwe item beskikbaar! 🧶🐾Vir al die katliefhebbers daar buite! 😻✨ Uniek ✨ Handgemaak ✨ Perfek as geskenk              ...
10/06/2026

🐾🧶 Nuwe item beskikbaar! 🧶🐾
Vir al die katliefhebbers daar buite! 😻

✨ Uniek ✨ Handgemaak ✨ Perfek as geskenk

🐾📚🧶

07/06/2026

Wanneer die son sak en die aand koel raak 🌅
is hierdie gehekelde trui net wat jy nodig het ✨
Sag op die vel, los en gemaklik – en beskikbaar in verskeie kleure om by jou styl te pas 💚
’n Moet-hê vir somer tot herfs 🍃

Kontak my gerus op
064 904 4135

Wrap yourself in comfort and style this winter 🤍🧶Our handmade hexagon cardigan is the perfect blend of cozy and trendy –...
12/04/2026

Wrap yourself in comfort and style this winter 🤍🧶

Our handmade hexagon cardigan is the perfect blend of cozy and trendy – with beautiful texture, a relaxed fit, and those must-have pockets 🙌

03/04/2026

Layer up in style🖤

26/03/2026





25/03/2026
21/03/2026

Address

Caledon
7230

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Knoop & Koester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category