28/06/2026
Nuwe brillappies beskikbaar 14x14cm. Word gedruk op Soft Shell materiaal. Minimum van 40 moet bestel word, kan verskillende ontwerpe wees. R10 elk
*BELANGRIK*: Ek verkoop NIE klaar produkte nie 🌸Ek verkoop net die gedrukte panele. Jy doen die naaldwerk, ek gee vir jou die mooi ontwerpe ✂️
As jy maak om te verkoop, of net vir jou huis, my panele is perfek vir:
• kussingvoorkante
• vatlappies
• sakke
• voorskote
• lopers
• en baie ander projekte
🌼Unieke ontwerpe wat jou produkte laat uitstaan, hoë kwaliteit drukwerk, en ideaal vir naaldwerksters wat hul eie styl wil wys.
Volledige katalogusse op my webwerf www.fabricmoodsonline.co.za onder sew-it-yourself.
WhatsApp 0835326383 vir verdere navrae