03/08/2026
Hierdie is die vroue maand event van die jaar! Be prepared to be amazed!
Daar is nog net 8 dae oor om jou kaartjie te bespreek! RSVP 11 Aug 2026.
Registrasie via Google vorm - moenie hierdie heerlike oggend misloop nie!
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaSOv7Rzm9pXWK916pL2udYD9HAj6CbstJFKFn6sOPEhxk9A/viewform?usp=header