Boeta se Braai Goed

Boeta se Braai Goed Braai goed vir gemak, gerieflikheid en net eenvoudig lekker braai :)

Vadersdag Combo:Hierdie combo sal jou Pa soos ‘n superhero laat voel om die braai! :)Kry ‘n Drievoet Staander Stel en Ri...
01/06/2020

Vadersdag Combo:
Hierdie combo sal jou Pa soos ‘n superhero laat voel om die braai! :)
Kry ‘n Drievoet Staander Stel en Ribbetjie Staander vir R470.00 **spaar R50

Gratis aflewering in Brackenfell en Durbanville
Neem 3 -5 werksdae om te verskaf.
Kontak of WhatsApp Boeta op 084 669 8447

27/05/2020

Verander jou hoogte, so maklik soos dit!

Wat is nou lekkerder as om ‘n ribbetjie lanks die vuur staan te maak langs jou vuur terwyl jy lekker sit en kuier  Ons R...
23/05/2020

Wat is nou lekkerder as om ‘n ribbetjie lanks die vuur staan te maak langs jou vuur terwyl jy lekker sit en kuier
Ons Ribbetjie staander maak dit maklik om jou rooster te laat staan teen verskeie hellings om daai ribbetjie genoeg tyd te gee om lekker stadig te braai.

R220 per staander
**Afslag vir meer eenhede

Gratis aflewering in Brackenfell en Durbanville area.
Aflewering binne 3 werksdae.

Kontak of WhatsApp Boeta op 084 669 8447

Ideale hoogtes, van steak tot hoender.
19/05/2020

Ideale hoogtes, van steak tot hoender.

Dit is nou n ding wat elke man moet hê wat hou van braai.Dit is maklik om te gebruik, sonder om jou hande vuil te maak o...
19/05/2020

Dit is nou n ding wat elke man moet hê wat hou van braai.
Dit is maklik om te gebruik, sonder om jou hande vuil te maak of te verbrand.
Werk uitstekend vir enige iets braai.
Kies jou hoogte en laat waai.

Werk uitstekend vir potjie maak. Kies jou hoogte.
19/05/2020

Werk uitstekend vir potjie maak. Kies jou hoogte.

Ideale Vadersdag geskenk.Vat jou braai na 'n heel nuwe vlak.Maklik om te gebruik, sonder om jou hande te verbrand of vui...
19/05/2020

Ideale Vadersdag geskenk.

Vat jou braai na 'n heel nuwe vlak.

Maklik om te gebruik, sonder om jou hande te verbrand of vuil te maak.

R300 per stel
Bedek met 'n vuurvaste verf
(2 x drievoet staanders, drievoet handvatsel en kool krapper)

Kontak Boeta: 084 669 8447

Address

Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27846698447

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeta se Braai Goed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeta se Braai Goed:

Shortcuts

Share