In wie is jou Hoop

In wie is jou Hoop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from In wie is jou Hoop, Shopping & retail, Cape Town.

Bestel vir slegs R40 kontak Belinda Marais by 0810309100Bestel vir jou vriende, kollegas en bless hul met HoopBestel 10 ...
01/11/2020

Bestel vir slegs R40 kontak Belinda Marais by 0810309100
Bestel vir jou vriende, kollegas en bless hul met Hoop
Bestel 10 of meer kry teen spesiale prys.

Kyk elke dag in jou truspieeltjie en word herinner deur Jesus is daar hoop.

R40. Plaas jou bestselling
04/10/2020

R40. Plaas jou bestselling

Elkeen van ons het n storie.  n Storie van wanhoop. Stories van werkloosheid. Stories van hartseer.In wie is jou Hoop?On...
04/10/2020

Elkeen van ons het n storie. n Storie van wanhoop. Stories van werkloosheid. Stories van hartseer.

In wie is jou Hoop?
Ons moes hart val, werkloosheid beleef, bekommernis ervaar. Ja ons het groot geword met die wete wie is in beheer maar toe ons dit prakties moes toepas was dit nie so maklik nie.

Ons moes weereens herinner word dat Jesus aan die kruis gesterf het, maar hy het opgestaan en daarin sit ons HOOP.

Ons sien ek dit nie nou nie weet ek God is in beheer. Daarom het ons die kruisies begin begin as n teken van hoop. Jy ry elke in jou motor, as jy af voel kyk na die kruis wat op jou tru spieeltjie hang en step moed. In God is daar HOOP.

Vir slegs R40 bestel vandag. Ons sal ook courier landwyd om die boodskap van hoop te verkondig.

Address

Cape Town
8001

Telephone

+27810308100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In wie is jou Hoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to In wie is jou Hoop:

Shortcuts

Share